Stanley Mathabatha

Chupu Stanley Mathabatha (gebore 21 Januarie 1957) is 'n Suid-Afrikaanse oud-diplomaat en politikus.

Hy is tans die premier van Limpopo en die provinsiale voorsitter van die African National Congress, asook 'n lid van die Limpopo provinsiale wetgewer. Mathabatha was voorheen die Suid-Afrikaanse ambassadeur in die Oekraïne.

Stanley Mathabatha
Stanley Mathabatha
Mathabatha in Desember 2018

Ampsbekleër
Termynaanvang
18 Julie 2013
Voorafgegaan deur Cassel Mathale

Provinsiale voorsitter van die African National Congress
Ampsbekleër
Termynaanvang
16 Februarie 2014
Vise Jerry Ndou (2014–18)
Florence Radzilani (2018–hede)
Voorafgegaan deur Dickson Masemola

Persoonlike besonderhede
Gebore Chupu Stanley Mathabatha
21 Januarie 1957 (1957-01-21) (67 jaar oud)
Ga-Mathabatha, Transvaal
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Politieke party African National Congress
Alma mater Universiteit van Wes-Kaapland
Universiteit van die Noorde

Mathabatha was tydens sy jeug betrokke in die United Democratic Front en die Umkhonto we Sizwe. Hy het grade by die Universiteit van Wes-Kaapland en die Universiteit van die Noorde behaal. Ná apartheid het hy in die Limpopo provinsiale regering gedien en was 'n diplomaat voordat hy as die premier in Julie 2013 aangestel is.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

195721 JanuarieAfrican National CongressLimpopo provinsiale wetgewerOekraïnePremier van Limpopo

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlankverskynselsVulvaBoet TroskieIntensiewe vormISimangaliso-vleilandparkEkosisteemekologieBlourokkeBrandmondsindroomRob HersovArendKaaps-Hollandse stylApartheidMahatma GandhiLegendeSelfvertroueDulcie van den BerghHartaanvalBaardskeerder-spinnekopGeslagsgelykheidWaarheid-en-versoeningskommissiePaasfeesProstaatklierMondLeonardo da VinciVergelykings (taalkunde)LeestekenBloedvergiftigingOlifantLys van Kaapstad se voorstedeAboriginesWater (molekuul)InfeksieSuid-Afrikaanse GrensoorlogWet op NaturellengrondJan de WetAgorafobieLys van bekende Suid-AfrikanersLangste woordCarike KeuzenkampMenseregteNarsismeOliver TamboC.J. LangenhovenPerdJapanneesNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyJohannesburgVK (sosiale netwerk)RekenaarDesimale breukeChatGPTEngelsGlenys LynneSharpeville-slagtingAt BothaKortverhaalLenteBesoedelingGroepsgebiedewetPrimêre sektor van die ekonomieMenslike-ontwikkelingsindeksAardeBoer Soek 'n VrouAngina pectorisMosesRocco SiffrediPinksterChemiese elementKoöperasiestoriesNiersteenVlekvrye staalWikiSeksuele opwekkingRassismeFotoByeboerderyMiskruier🡆 More