Stan Schmidt

Stan Schmidt (6 Oktober 1936 tot 7 Oktober 2019) was 'n Suid-Afrikaanse karateka en akteur.

Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Karate Killer (1976), Kill and Kill Again (1981), en Torn Allegiance (1984).

Stan Schmidt
Geboorte 6 Oktober 1936 (1936-10-06) (87 jaar oud)
Sterfte 7 Oktober 2019
Nasionaliteit Suid-Afrikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Schmidt was 'n Suid-Afrikaanse meester van Shotokan karate. Saam met ander, soos Norman Robinson, was hy 'n vroeë beoefenaar van Shotokan karate in Suid-Afrika en sy stigting van die Suid-Afrikaanse tak van die Japan Karate Association (JKA) in 1965 na opleiding in Japan, tesame met sy daaropvolgende bevordering van die kuns in Suid-Afrika, het hom die benaming The Father of South African Karate besorg. In 1963 was hy een van die eerste westerlinge wat na die JKA se beroemde Instrukteursklas in die Tokyo Honbu-dojo genooi is en hy was later een van vier nie-Japannese karateka's wat op die JKA se internasionale Shihankai gesit het. Hy was ook die eerste nie-Japannese karateka wat 7de dan van die JKA behaal het en ook die eerste wat 8ste dan behaal het. Vandag is hy die hoogste rangorde nie-Japannese karatemeester van daardie organisasie. Hy is ook bekend vir sy byspeler rolle in verskeie gevegskunsfilms van die 1970's en 1980's.

Filmografie

Rolprente

  • 1976: Karate Killer
  • 1981: Kill and Kill Again
  • 1984: Torn Allegiance

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Stan Schmidt FilmografieStan Schmidt VerwysingsStan Schmidt Eksterne skakelsStan Schmidt193620196 Oktober7 OktoberSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InentingHindoeïsmeVolhoubare ontwikkelingMassaRoofvoëlKompasKangogrotteGesondheidTermietBewaringstatusNiersteenVerdampingKlem-in-die-kaakMaanNaaldekokerBloukraanvoëlVingerseksInternetVratWikiKlavierVliegtuigHoenderNag van die lang messeSuiwelprodukPaddaAfrikaanse taalleerGrondsoorteWaterbesoedelingNelson MandelaMagneetKunsmatige intelligensieMark (ekonomie)Hernubare energieStikstofAandagstreepOu Apostoliese KerkWaterbesparing in Suid-AfrikaAardeOnderwysNamibiëGordelroosLarry PageDistrik SesWet op NaturellengrondKJagluiperdInflasieFiela se kindCarles PuigdemontBeurtkragGoogle MapsGoudkus (streek)BosluisKriekSteenkoolLemoenArthur GrumiauxThabo MbekiWetenskapDansManie LibbokLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Onse VaderStellenboschSamespanningWater (molekuul)Geskiedenis van erotiese afbeeldingsKuberkrakerJohannes MeintjesMiteDriedimensioneelWoordsoortRym🡆 More