Stan Lee: Amerikaanse strokiesprentskrywer

Stan Lee (gebore Stanley Martin Lieber /ˈliːbər/, 28 Desember 1922 – 12 November 2018) was 'n Amerikaanse strokiesprentskrywer, redakteur, vervaardiger en uitgewer.

Hy was die hoofredakteur van Marvel Comics, en later die uitgewer en voorsitter, wat die uitbreiding van 'n klein uitgewery tot 'n groot multimediakorporasie gelei het.

Stan Lee
Stan Lee: Vroeë lewe, Bibliografie, Verwysings
Lee in 2014
Gebore
Stanley Martin Lieber

(1922-12-28)28 Desember 1922
Sterf12 November 2018 (op 95)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepStrokiesprentskrywer, redakteur, vervaardiger en uitgewer
Kinders2
GeloofAgnostisisme
WebwerfAmptelike webwerf
Handtekening
Stan Lee: Vroeë lewe, Bibliografie, Verwysings

Vroeë lewe

Stanley Martin Lieber is gebore op 28 Desember 1922 in Manhattan, New York Stad aan Roemeens-Joodse ouers.

Bibliografie

Boeke

  • Lee, Stan; Mair, George (2002). Excelsior!: The Amazing Life of Stan Lee. Simon & Schuster. ISBN 978-0-7432-2800-8.
  • Lee, Stan (1997) [Originally published by Simon & Schuster in 1974]. Origins of Marvel Comics. Marvel Entertainment Group. ISBN 978-0-7851-0551-0.
  • Lee, Stan; David, Peter (2015). Amazing, Fantastic, Incredible: A Marvelous Memoir. Simon & Schuster. ISBN 978-1501107771.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Stan Lee Vroeë leweStan Lee BibliografieStan Lee VerwysingsStan Lee Eksterne skakelsStan LeeMarvel Comics

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BelastingToringBosvarkMuskeljaatkatMondJaarLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaAfrikaansBlaarKlankJan van RiebeeckEreksieAnrich HerbstHartseerNamibiëMarsPad na jou hartImmunologieTransatlantiese slawehandelOnderhandelinge om apartheid te beëindigVarkGeboorteAntoniemApokriewe boekeGewone breukeSebraSikloonLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Narsistiese persoonlikheidsteuringSirkelDie Laaste Avondmaal (Leonardo)SwartbewussynsbewegingSportKunsMenstruasieBaälGemeenskapsorganisasieMangelontstekingPerdebyeKameelperdAsiëBrandmondsindroomThe CranberriesKorrupsieKoperVoorsetselSublimasieProstaatkankerJodeKoedoeFrederik Willem de KlerkGreen PornoGipsGeslagsgelykheidGestremdheidGewasboerdery in Suid-AfrikaBoontjieFotosinteseTienie HollowayAfrikaSosiale mediaRudi ClaaseLys van musiekinstrumenteSkilpadSeksualiteitInkomsteEnkelvoudige sinSpysverteringstelselDemi Lee MooreEllipstekenKlimaatveranderingVigsBreinDans🡆 More