Stingelui

'n Stingelui, groenui of sprietui is 'n groente van die genus Allium wat gewoonlik 'n sagter smaak as die meeste uisoorte het en verwant is aan knoffel, salot, preie en grasuie.

Stingelui
'n Bossie rooisprietuie.

Hoewel die bolle van baie allium-spesies as kos gebruik word, is die kenmerkende eienskap van stingeluie dat hulle nie ten volle ontwikkelde bolle het nie. Die groen, hol blare wat regstreeks uit die bol groei, word eerder gebruik. Dié blare word as 'n groente gebruik en kan rou of gekook geëet word. Die blare word gewoonlik opgekap om in geregte te gebruik of word as garnering gebruik.

Verwysings

Eksterne skakels

  • Stingelui  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

GenusGrasuiKnoffelPreiUi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VersoeningsdagVingerseksCheslin KolbeGenadedoodNapoleon BonaparteVigsAnilingusKaartD.J. OppermanVoegwoordFrederik Willem de KlerkHortologieKitaarSonpaneelProvinsies van Suid-AfrikaLieweheersbesieLPizzaSan Andreas-breukTamatieGroepsdrukSeksualiteitNetbalMensTelwoordNoord-KaapKlankKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKlem-in-die-kaakKankerGeboorteKasterolieLys van kinderspeletjiesJacques LootsBruin menseFranse RewolusieAardkorsCristiano RonaldoDesimale breukeBreinIngrid JonkerElon MuskWortelMarie AntoinettePuberteitMateriaalSeevlakInentingHeks van HexrivierSprokieSatellietEkonomie van Suid-AfrikaLidwoordPretoriaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKleurEngelsKaaps-Hollandse stylLetterkundeKolorektale kankerPampoentjiesLoftus MaraisEkonomiese sektorPerdLys van myne in Suid-AfrikaRacheltjie de BeerKaapstadse waterkrisis 2015-2018WoudNoag se arkGriep🡆 More