Spraak: Menslike vokale kommunikasie deur gesproke taal te gebruik

Spraak is wanneer klanke of gebare gemaak word sodat twee of meer individue met mekaar kan kommunikeer.

Hierdie kommunikasie kan óf verbaal wees, soos wanneer mense woorde gebruik om te kommunikeer, of dit kan nie-verbaal wees, wanneer 'n individu sekere aksies uitvoer met die doel om te kommunikeer. Diere praat ook met mekaar vir kommunikasie, maar hierdie vorme van kommunikasie is nie altyd so ingewikkeld soos wat dit by mense is nie.

Spraak: Menslike vokale kommunikasie deur gesproke taal te gebruik
'n Persoon wat 'n toespraak lewer.

In baie gevalle word spraak gekompliseer deurdat die spreker iets sê, maar iets anders daarmee bedoel.

Eksterne skakels

Notas

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Eenvoudige Engelse Wiki vertaal.

Tags:

KlankKommunikasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VermenigvuldigingUnited Democratic FrontWes-KaapLys van kleureJacques LootsBreinWêreld- Ekonomiese ForumBTWSekondêre sektor van die ekonomieChemiese verbindingGianna MichaelsLongToerismeSprokieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMondKlimaatsverandering in AfrikaTydKlein-KarooSleutel (musiek)Fiela se kind (rolprent)ErfenisKnieWeer (meteorologie)Wikimedia-stigtingVerkoueVioolNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKoolhidraatWesterse filosofieBoelieryGroot TrekNiemetaalMeeueSebraWelwitschiaApostoliese GeloofsbelydenisBernice WestTerracottaleërBoontjieOnderhandelinge om apartheid te beëindigMorfologie (taalkunde)MusiekTweede Nuwe JaarCounter-Strike 2EuropaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSeksposisieAfleiding (taalkunde)Om-te-infinitiefkonstruksieRobbeneilandSwangerskapGrondwetSneeuHerpes simplexTweede VryheidsoorlogMiddeloorontstekingOutismeTienie HollowayDramaSwartbewussynsbewegingGeestesteuringMiddelmisbruikJan van TonderSikloonOopbroninhoudRomanVolhoubare ontwikkelingGawes van die Heilige GeesRonelda KamferHulpwerkwoordDikdermKunselementeMielieNazi-Duitsland🡆 More