Spoorvlerkkiewiet

Die Spoorvlerkkiewiet (Vanellus spinosus) is 'n skaars voël en swerwer.

Die voël is 5 keer opgeteken in Noord-Namibië, Botswana, Zimbabwe en Mosambiek. Gewoonlik kom die voël voor in groot riviere en vloedvlaktes verder noord in Afrika. Die voël is 25 – 28 cm groot en weeg 135 - 175 gram met 'n vlerkspan van 75 cm. In Engels staan die voël bekend as Spur-winged Lapwing.

Spoorvlerkkiewiet
Spoorvlerkkiewiet
'n Spoorvlerkkiewiet in Dakar, Senegal
Roepe by Turkanameer, Kenia
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
V. spinosus
Binomiale naam
Vanellus spinosus
(Linnaeus, 1758)
Sinonieme

Charadrius spinosus Linnaeus, 1758
Hoplopterus spinosus (Linnaeus, 1758)

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Spoorvlerkkiewiet FotogalerySpoorvlerkkiewiet Sien ookSpoorvlerkkiewiet BronSpoorvlerkkiewiet VerwysingsSpoorvlerkkiewiet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DemokrasieIsraelBloemfonteinAfrikaansRivierHandelsmerkWet op Bantoe-onderwysSkildklierHoofstadHeks van HexrivierSimmetrieBrandmondsindroomLongSilwerFinale OplossingGetalOnderwysMilitêre diensplig in Suid-AfrikaOlimpiese SpeleTarentaleAnilingusBerghaanSoogdierTamatieStedelike hitte-eilandSiekteBTWAluminiumOseaanWater (molekuul)TrekarbeidDriedimensioneelEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaHondWes-KaapElandréEugenetikaBakterieLiefdeLongontstekingRobert SobukweLien se lankstaanskoenePolisieUitwerking van klimaatsveranderingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAtoomGesondheidMusiekPaddaDurbanIngrid JonkerMorfeemRoesWatersuiweringKookpuntPapierKolitisMartin Luther King jr.BreinvliesontstekingOlifantHindoeïsmeSkoenlapperSlawernySpreeuKarooDemi Lee MooreVoortrekkersSeilvaartNelson MandelaApartheidPampoentjies🡆 More