Plantkunde Spoor

In biologie is 'n spoor 'n voortplantingstruktuur wat aangepas is vir verspreiding en oorlewing vir uitgerekte tydperke in ongunstige toestande.

Spore maak deel uit van die lewensiklus van baie plante, alge, swamme en sommige protozoa. Die term is afkomstig van die Antieke Griekse woord tσπορα wat saad beteken.

Plantkunde Spoor
Varingspore

Spore is gewoonlik haploïed en enkelsellig en word deur meiose in die sporofiet geproduseer. Wanneer omstandighede gunstig is kan die spoor tot 'n nuwe organisme ontwikkel deur mitotiese verdeling om 'n veelsellige gametofiet te produseer wat uiteindelik gamete produseer. Twee gamete smelt saam om 'n nuwe sporofiet te vorm.

Verwysing

Tags:

AlgBiologieGrieksPlantSaadSwamVoortplanting

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DomineeGroepsdrukVoedingErosietipesOnderwysWoudSiya KolisiPersoonlikheidNierErfenisSelfvertroueKunsmatige algemene intelligensieWoordsoortMalariaCarike KeuzenkampWaarheid-en-versoeningskommissieVioolBeesPaddaWithaaiE-posLeah van NiekerkDieregeluidePizzaSomerLys van bekende Suid-AfrikanersBorskankerWaatlemoenNatuurlike hulpbronLetterkundeSeptimius AwardsKongo-krisisHeks van HexrivierGeldMane van GalileiHidroëlektrisiteitVaginale kankerAanpassingskapasiteitGeestesteuringDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Lys van Afrikaanse skrywersOorstromingAfleiding (taalkunde)DurbanWortelAfrikaTelwoordVaginaMaselsEuropaPlae van EgipteJagluiperdMaagsweerKlankKlinkerMensKinderregteLangste woordJan van TonderBeleggingMIVWelwitschiaDiatomiese molekuulJeuksiekteEkonomie van Suid-AfrikaSkildklierLionel MessiAfrikaanse woordelys en spelreëlsKonsentrasiekampSeevlakstygingHerpes simplexGemeenskapsorganisasieApostoliese GeloofsbelydenisFamilie (verwantskap)Aarde se atmosfeerGeslag🡆 More