Spook-Klipstamper

Die Spook-klipstamper (Paramormyrops jacksoni) is varswatervis wat inheems is aan die Longarivier, 'n sytak van die Zambezirivier.

In Engels staan die vis bekend as die Ghost stonebasher.

Spook-klipstamper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Osteoglossomorpha
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. jacksoni
Binomiale naam
Paramormyrops jacksoni
(Poll, 1967)

Voorkoms

Die vis het 'n lang en slank lyf met die dorsale vin agter op die lyf. Die pektorale vinne is lank en strek verby die bekken vinne. Die basis van die stertvin is lank en dun. Die vis is gespikkeld donkerbruin en word slegs 52 mm lank.

Habitat

Onbekend.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Spook-Klipstamper VoorkomsSpook-Klipstamper HabitatSpook-Klipstamper Sien ookSpook-Klipstamper BronSpook-Klipstamper Eksterne skakelSpook-Klipstamper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VolhoubaarheidBedreigde spesieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Maroela MediaGevolge van aardverwarming op oseaneBeurtkragMuskeljaatkatPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVulvaNierversakingMotBeaufortskaalMetaalTweede WêreldoorlogMenseregteProteaViëtnamoorlogMeeueStollingsgesteenteWolkXenofobieAmhariesDroomMusiekJaarSpreeuSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureDieregeluideKlavierDuitsDie ontstaan van die dramaNetbalTikTokStam (taalkunde)Tropiese sikloon16 NovemberIndiëGordelroosPerdebyeHandelsmerkKongo-krisisAvbobInflasieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLys van Afrikaanse skrywersSosiale mediaBywoordMenslike skeletKernkragLieweheersbesieMisdaadromanKoos BekkerMorfeemVoedingKondensasieBateBruin mensePrimêre sektor van die ekonomieIntensiewe vormDirekte en Indirekte redeKoppeltekenWitbloedselWoestynMuishondCovid-19-pandemieNoord-Sotho (taal)BynierRacheltjie de BeerPseudowetenskapArabies-Israeliese konflikMigrasie van voëlsKlopjag🡆 More