Namakwalewerik

Die Namakwalewerik (Spizocorys sclateri) is 'n skaars, endemiese standvoël en gedeeltelike nomade in dorre Nama-Karoobossieveld met 'n voorkeur vir klipvlaktes.

In Engels staan die voël bekend as die Sclater's lark. Die voël se status is byna-bedreigd.

Namakwalewerik
Namakwalewerik
S. sclateri (regs)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. sclateri
Binomiale naam
Spizocorys sclateri
(Shelley, 1902)
Namakwalewerik
verspreiding

Identifikasie

Die voël is 13 – 14 cm groot en weeg 17 - 21 gram. Die voël is kompak met 'n stewige snawel. Dit is geelbruin met 'n kenmerkende traanmerk onder die oë. Dié voël verskil van die Woestynlewerik deurdat dit nie 'n kuif het nie.

Sien ook

Bronne

Verwysings

Tags:

Namakwalewerik IdentifikasieNamakwalewerik Sien ookNamakwalewerik BronneNamakwalewerik VerwysingsNamakwalewerik

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VlagterminologieWoordsoortKoorsProteaRefentse MorakeSkaapNetbalKultuurAfvalbestuurAntisemitismeKrieketJagluiperdStereotipeAkroniemVerbondsarkSpoorvervoer in Suid-AfrikaElon MuskLandbouWaterBrandmondsindroomWeer (meteorologie)EmosieAtoomYsterTrekarbeidDoelwitErosietipesGeboorteEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLys van politieke partye in Suid-AfrikaMorfeemRob HersovMalariaDirekte en Indirekte redeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaPinksterKlankStikstofOnderhandelinge om apartheid te beëindigKoolhidraatSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHemelvaartsdagWitbloedselNatuurlike hulpbronOnse VaderKunsmatige intelligensieAsiëPriemfaktorMoslemJuraAngolese BurgeroorlogVoorvoegselAssonansieAanpassingskapasiteitRelatiwiteitsteorieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaHartTrappe van vergelykingBynierBoomslangMenseregtePaddaHeuningbyMandalaNasionale PartyVolhoubare ontwikkelingGrondbesoedelingVrymesselaryBipolêre gemoedsteuringRenosterKameelperdLys van bekende Suid-AfrikanersLVolstruisMynbedryf van Suid-Afrika🡆 More