Spiritisme

Spiritisme is ’n spiritualistiese filosofie en godsdiens wat die Franse opvoeder Hippolyte Léon Denizard Rivail in die 19de eeu onder die skuilnaam Allan Kardec begin het.

Dit is ten gunste van die studie van die "aard, oorsprong en bestemming van siele en hul verhouding met die stoflike wêreld".

Spiritisme
Allan Kardec, portret uit L'Illustration, 10 Maart 1869

Spiritisme het gou na ander lande versprei en vandag word 35 lande in die Internasionale Spiritisteraad verteenwoordig.

Beskrywing

Volgens spiritisme is mense basies onsterflike siele wat tydelik in fisieke liggame woon vir verskeie noodsaaklike inkarnasies om morele en intellektuele verbetering te ondergaan. Spiritiste glo ook siele kan, deur die passiewe of aktiewe bemiddeling van mediums, ’n nadelige of voordelige invloed op die fisieke wêreld hê. Die term "spiritisme" verskyn die eerste keer in Kardec se boek Die Boek van Siele (Frans: Le Livre des Esprits), wat gepoog het om te onderskei tussen spiritisme en spiritualisme.

Spiritisme het ’n invloed gehad op ’n beweging van helingsentrums, welsynorganisasies en hospitale wat miljoene mense in tientalle lande betrek. Die meeste volgelinge is in Brasilië. Dit was ook invloedryk in die nuwe Viëtnamese godsdiens Caodaïsme, wat in 1926 ontstaan het nadat drie mediums boodskappe gekry het wat Allan Kardec identifiseer as ’n profeet van ’n nuwe universele godsdiens.

Verwysings

Notas

Tags:

19de eeuFilosofieFrankrykGodsdiensSiel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeslagsgelykheidMassaFrankrykBybelKarooHannes van WykJapanneesHemelvaartTrappe van vergelykingPaarl GimnasiumMonargieParoniemWalvisSamestellende afleidingSeksismeGroot vyfAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGrondwetMielieDierEliza ScanlenCheslin KolbePoesKompasApartheidArmoedeverligtingHemelBesemWaterstofSuid-Afrikaanse PolisiediensMasturbasieVolstruisBrandmondsindroomAfrikaansLourensrivierEngelsInternetBoelieryKrokodilProteïenGlukoseLeenwoordMonoloogMenseregteLys van bekende Suid-AfrikanersLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBelastingIndiëNatriumWerwelkolomMonopolyKallie KrielVermenigvuldigingAnglisismeVeelrassige pornografieVars waterPenisSteenkool in Suid-AfrikaLys van elemente volgens simboolWitbloedselVulvaEienaamJode in Suid-AfrikaSoortnaamGeestesteuringLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MeervoudByvoeglike naamwoordTarentaleHempHipertensieBosluisbytkoorsHentaiVier temperamenteMary WalkerNatriumperoksied🡆 More