K.d. Lang

Kathryn Dawn Lang (2 November 1961), verhoognaam k.d.

lang, is 'n Kanadese pop- en countrymusiek sanger-liedjieskrywer. Haar treffers sluit in "Constant Craving" en "Miss Chatelaine".

k.d. lang
K.d. Lang
k.d. lang in 2006
Agtergrondinligting
GeboortenaamKathryn Dawn Lang
Gebore2 November 1961 (1961-11-02) (62 jaar oud)
Edmonton, Alberta, Kanada
GenresCountrymusiek, pop, folkmusiek
Beroep(e)Sanger-liedjieskrywer, platevervaardiger, aktrise
InstrumenteVokaal, ghitaar
EtiketteBumstead Records, Sire Records, Warner Bros. Records, Nonesuch Records, Elektra Records
Webwerfkdlang.com Edit this at Wikidata

Sy is 'n mezzo-sopraan en het bygedra tot rolprentklankbane en saamgewerk met kunstenaars soos Roy Orbison, Tony Bennett, Elton John, The Killers, Anne Murray, Ann Wilson en Jane Siberry. Sy het opgetree tydens die sluitingseremonie van die Olimpiese Winterspele 1988 in Calgary, Alberta, en tydens die openingseremonie van die Olimpiese Winterspele 2010 in Vancouver, Brits-Kolumbië, waartydens sy Leonard Cohen se "Hallelujah" gesing het.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

19612 NovemberPopmusiek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wieg van die MensdomTussenwerpselVingerseksKoorsTydSuid-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumDoopKommunikasieMaagsweerKolitisDemi Lee MooreLAlice MunroAbstraksie (rekenaarwetenskap)Klawers (speelkaarte)Ekonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randStaatstoelaeReddingskakeAkkedisLeierChemiese elementKatoenAntoniemSkildklierHeuningBevolkingHolocaustSteve BikoAardedagRobbeneilandGenadedoodGriekse mitologieBruin menseJohannesburgSaldanhabaaiDierLionel PetersonRieldansJannie du ToitProsaKwaggaLys van elemente volgens simboolKlein-KarooLugbesoedelingGeskiedenis van Suid-AfrikaGraatjiemeerkatKewerVulkanismeJanie du PlessisTobie CronjéIdioomNatuurbewaringMaagFinansiële staatSkaapRobert SobukweBokmakierieGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaGrootste rampe in Suid-AfrikaYstervarkSportTelefoonKlereWoordsoortKultuurIvan ZimmermannJeuksiekteJaarPaasfeesNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSosiale mediaSuid-Afrikaanse RugbyunieGrondsoorteGautengBraaiRooms-Katolieke Kerk🡆 More