Godfried Van Bouillon

Godfried van Bouillon (Frans: Godefroy; Duits: Gottfried; Latyn: Godefridus Bullionensis) (Boulogne-sur-Mer of Baisy-Thy, 18 September 1060 – Jerusalem, 18 Julie 1100) was 'n Franse edelman en van 1087 tot sy dood (as Godfried IV) hertog van Neder-Lotaringe en een van die leiers van die Eerste Kruistog.

Hy was die eerste heerser van die Koninkryk van Jerusalem (vanaf 1099 tot 1100), maar weier dié titel van Koning. In die plek hiervan verkies hy die titel van Voog of Verdediger van die Heilige Graf (in Latyn: Advocatus Sancti Sepulchri). Hy staan vandag algemeen bekend as die "Voog van die Heilige Graf" en "Koning van die Kruisvaarders".

Godfried van Bouillon
Godfried van Bouillon
Godfried van Bouillon
(19e eeu), Louis Gallait, Senaat van België in die Paleis der Natie

Hertog van Neder-Lotaringe
Ampstermyn
1089 – 1100
Voorafgegaan deur Koenraad van Neder-Lotaringe
Opgevolg deur Hendrik I van Limburg

Voog van die Heilige Graf
Ampstermyn
22 Julie 1099 – 18 Julie 1100
Voorafgegaan deur Nuwe titel
Opgevolg deur Boudewyn I van Jerusalem

Graaf van Verdun
Ampstermyn
1086 – 1095
Voorafgegaan deur Mathilde van Toskane
Opgevolg deur Diederik I van Montbéliard
Ampstermyn
1076 – 1095
Voorafgegaan deur Godfried III van Lotaringe

Persoonlike besonderhede

Godfried se ouers was graaf Eustaas II van Boulogne en Ida van Verdun, suster van hertog Godfried III van Lotaringe (Godfried met die Bult), wat Godfried (van Bouillon) in 1076 benoem het as sy erfgenaam. Keiser Hendrik IV van die Heilige Romeinse Ryk het egter besluit om die hertogdom aan sy eie seun, Koenraad van Lotaringe te gee, en slegs Bouillon en die markgraafskap Antwerpen aan Godfried. In 1087 het Godfried uiteindelik tog die hertogdom bekom as beloning vir sy dienste in die Keiser se oorlog teen die Sakse en teen Pous Gregorius VII.

Literatuur

  • Simon John, Godfrey of Bouillon. Duke of Lower Lotharingia, Ruler of Latin Jerusalem, c.1060–1100, 2018. ISBN 9781472458964
  • Thomas Asbridge, De Eerste Kruistocht. De oorsprong van het conflict tussen islam en christendom, 2006, ISBN 9789025363437
  • Georges Despy, "Godefroid de Bouillon. Mythes et réalités", in: Bulletin de la Classe des Lettres de l'Académie royale de Belgique, 5e série, t. LXXI, 1985, p. 249-275
  • Pierre Aubé, Godefroy de Bouillon, 1985, ISBN 9782213016542
  • John Carl Andressohn, The Ancestry and Life of Godfrey of Bouillon, 1947
Bewindstitels
Nuwe titel Voog van die Heilige Graf
1099–1100
Opgevolg deur
Baldwin I van Jerusalem
Voorafgegaan deur
Koenraad van Neder-Lotaringe
Hertog van Neder-Lotaringe
1087–1100
Opgevolg deur
Hendrik, Hertog van Neder-Lotaringe
Voorafgegaan deur
Godfried, Hertog van Neder-Lotaringe
Markgraaf van Antwerpen
1076–1100

Voorouers

Die voorouers van Godfried van Bouillon
Godfried van Bouillon
Vader:
Eustaas II van Boulogne
Oupa:
Eustaas I van Boulogne
Oupagrootjie:
Boudewyn II van Boulogne
Oumagrootjie:
Adelina van Holland
Ouma:
Mathilde van Leuven
Oupagrootjie:
Lambert I van Leuven
Oumagrootjie:
Gerberga van Neder-Lotaringe
Moeder:
Ida van Verdun
Oupa:
Godfried II van Lotaringe
Oupagrootjie:
Gozelo I van Verdun
Oumagrootjie:
moontlik Gerberia
Ouma:
Doda
Oupagrootjie:
 ?
Oumagrootjie:
 ?

Verwysings

Tags:

Godfried Van Bouillon LiteratuurGodfried Van Bouillon VoorouersGodfried Van Bouillon VerwysingsGodfried Van Bouillon10601087110018 Julie18 SeptemberBoulogne-sur-MerDuitsFransHertogJerusalemLatyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrasiliëNierversakingSikloonSinkBeroerteNederlandsRassismeGeslagsgelykheidMusieksimboleLemoenPad na jou hartProstaatklierDundermMantisBrongitisVryheid van spraakLongWaarheid-en-versoeningskommissieStaatstoelaeNeerslagGroepsgebiedewetBTWJanie du PlessisPubliekEreksieUitwerking van klimaatsveranderingPerdPrimêre sektor van die ekonomieKoorsblaarLeonardo da VinciOlimpiese SpeleTweede WêreldoorlogInligtingKunsmisBrandmondsindroomSlawernyJansenvilleRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Oranje-VrystaatLys van landeKasteel die Goeie HoopFiela se kindWoordsoortMasturbasieSamestellingYouTubeKweekhuisgasKlein vyf diereRacheltjie de BeerBoor (element)Tuisblad23 AprilStilleweSeksueel oordraagbare infeksieRoofvoëlKolonoskopieBokmakierieVisNarsismeWerkwoordRomanGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaMynbouJeuksiekteEmfiseemDoopStellenboschAsemhalingKolorektale kankerVoedingNierNederlandPussy RiotOmgewingskwessies in Suider-AfrikaOogErfenisdag (Suid-Afrika)KunsWieg van die Mensdom🡆 More