Wilderoosmaryn: Plantspesie

Die wilderoosmaryn (Eriocephalus africanus var.

africanus) is 'n struik wat tot 1 m hoog word. Die plant is inheems aan die Wes-Kaap en Oos-Kaap waar dit voorkom in kleierige en graniethange en deel vorm van die fynbos. Dit staan ook bekend as die kapokbos.

Wilderoosmaryn
Wilderoosmaryn: Plantspesie
Wilderoosmaryn: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Asteroideae
Tribus:
Anthemideae
Genus:
Eriocephalus
Spesie:
E. africanus
Binomiale naam
Eriocephalus africanus var. africanus

Die plant se blare is in bondels, draadvormig of drieledig vertak. Die blomhofies is in plat trosse op die punte van die takke en pers van kleur met wit lintblomme; dit word omring deur verskeie rye gepunte skutblare. Die plant het medisinale gebruik, dit word gebruik vir watersug en maagpyn.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SwawelLys van Afrikaanse televisiereekseVarkgriepKaapse florarykNicole StraussGeslagsgelykheidMotorvoertuigHannes van WykSwaweldioksiedWieg van die MensdomKoedoeGeelhoutBevolking7de LaanNasionale PartyHefboomNatuurApokriewe boekeGeslagNamakwalandKaliumKoolstofdioksiedWaterAkroniemAfrikaanse TaalmonumentWerkloosheidVroueregtePaasfeesTuberkuloseTrappe van vergelykingGoogleBosvarkPinksterVratDesmond TutuTegnologieDepressie (gemoedstoestand)HomoniemMaselsBelastingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SatellietfotoCarike KeuzenkampMigrasie van voëlsWhatsAppIdioomSelfmoordTaalWinterVaste stofGestremdheidArmoedeMane van GalileiKoorsBlourokkeDubbelpuntEk is 'n Afrikaan (toespraak)PerdebyeMigrasie van diereWiskundeDie Laaste Avondmaal (Leonardo)SelfvertroueBateVaginale kankerVioolHartFrederik Willem de KlerkBesoedelingMark (ekonomie)VaginaVarkIngrid JonkerJuraCalviniaOnse VaderHortologie🡆 More