Wikispecies: Aanlyn spesiegids oop vir enigiemand om te wysig

Wikispecies is 'n projek van die Wikimedia-stigting wat op 13 September 2004 geloods is.

Wikispecies
Wikispecies: Aanlyn spesiegids oop vir enigiemand om te wysig
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Meertalig, hoofsaaklik Engelstalig
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia-stigting
Opgerig 13 September 2004
Huidige status Aktief
URL http://species.wikimedia.org/

Die doel van die webwerf is om 'n wetenskaplike klassifikasie en beskrywing van plante, diere en ander organismes beskikbaar te stel. Omrede Wikipedia volgens beleid nie oorspronklike navorsing toelaat nie, kan sulke inligting nie hier gepubliseer word nie.

Die werf se leuse is: "Wikispecies is free. Because life is public domain!" (Wikispesies is gratis, omdat die lewe openbare grondgebied is!).

Wikispecies is in meer as 131 verskillende tale beskikbaar.

Eksterne skakels


Wiki Stigting Wikispecies: Aanlyn spesiegids oop vir enigiemand om te wysig 

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wiki | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia

Tags:

13 September2004DierKlassifikasiestelselPlantWikimedia-stigtingWikipedia:Geen oorspronklike navorsing

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoofpynAppel (sanger)Kappie (skryfteken)Narsistiese persoonlikheidsteuringLys van visseJudaïsmeSeisoenWater (molekuul)Goudkus (streek)VersamelnaamMondOlimpiese Somerspele 2024DaggaDataverwerkingVolhoubare ontwikkelingLys van Griekse mitologiese figureKaapse florarykSonkragOlimpiese SomerspeleBeaufortskaalKaapstadse waterkrisis 2015-2018NamibiëManie LibbokCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKanadaPoësieWekkerPrimêre sektor van die ekonomieBlack SashDiatomiese molekuulWaterkringloopKondensasieJan-Willem BreureInternetLys van myne in Suid-AfrikaTennisAborsie in Suid-AfrikaAlkoholismeRumatoïede artritisGregoriaanse kalenderEtniese groepLemoenOlimpiese SpeleOrgasmeStereotipeC. Louis LeipoldtKrieketKDermpoliepHarry PotterTuberkuloseNederlandsWeer (meteorologie)AntisemitismeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKoolstofdioksiedMikro-ekonomieTafelbergBevolkingsafnameHindoeïsmeDikdermKookpuntHeks van HexrivierKolonoskopieMangelontstekingLys van Afrikaanse digtersLys van chemiese elemente volgens atoomgetalLeonardo da VinciTermietKaapstadHomoniemRonelda KamferEkostelselBateBeesvleisSimon Petrus7de LaanKuns🡆 More