Wikimedia-Stigting

Die Wikimedia-stigting (Engels: Wiki Foundation) is die oorkoepelende organisasie van Wikibooks, Wikidata, Wikinews, Wikipedia, Wikiquote, Wikisource, Wikispecies, Wikiversity en WikiWoordeboek.

oorkoepelende organisasie van Wikibooks, Wikidata, Wikinews, Wikipedia, Wikiquote, Wikisource, Wikispecies, Wikiversity en WikiWoordeboek.

Dit is 'n nie-winsgewende organisasie, geregistreer volgens die wette van die Amerikaanse deelstaat Florida. Sy huidige hoofkwartier is in die Noord-Kaliforniese metropool San Francisco geleë.

Wikimedia-Stigting
Die Wikimedia-stigting se logo
Wikimedia-Stigting
In Oktober 2017 het die Wikimedia-stigting sy nuwe kantore op die 16de verdieping van One Montgomery Tower in San Francisco betrek
Wikimedia-Stigting
Raadslede by 2009 se Wikimaniakonferensie in Buenos Aires
Wikimedia-Stigting
Wikimedia-lede:

   Bestaande chapters

   Goedgekeur, maar nog nie gestig nie

   Chapters in beplanningsfase

   Chapters in oorleg

Ontstaan

Die organisasie word op 20 Junie 2003 amptelik deur Jimmy Wales aangekondig. Die naam "Wikimedia" is uitgedink deur Sheldon Rampton soos op die WikiEN-l-eposlys in Maart 2003 versprei. Daarna word die domeinname wikimedia.org en wikimediafoundation.org vir die stigting deur Wikipedia-gebruiker Daniel Mayer geregistreer.

Donasies

Aangesien Wiki 'n nie-winsgewende organisasie is, funksioneer hulle hoofsaaklik van donasies en subsidies. Wiki ontvang donasies op hul skenkingsbladsy. Dit is ook moontlik om donasies via PayPal of via outomatiese oorplasings te maak.

Raad van Trustees

Die Raad van Trustees is die administrasie van die Wikimedia-stigting en is aanspreeklik vir beleid ten opsigte van fondsinsameling en die aanwending van die inkomste. Die administrasie bestaan uit sewe lede.

Verwysings

Eksterne skakels

Wiki Stigting Wikimedia-Stigting 

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wikipedia | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia

Tags:

Wikimedia-Stigting OntstaanWikimedia-Stigting DonasiesWikimedia-Stigting Raad van TrusteesWikimedia-Stigting VerwysingsWikimedia-Stigting Eksterne skakelsWikimedia-StigtingEngelsFloridaNie-winsgewende organisasieSan FranciscoVerenigde State van AmerikaWikiWoordeboekWikibooksWikidataWikinewsWikipediaWikiquoteWikisourceWikispeciesWikiversity

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vergelykings (taalkunde)VulvaAllergieOorlog in Soedan (sedert 2023)BynierToorbergOrgaanPornografiese subgenresAppelblaarDagroofvoëlsChristeneLongAfkortingMosambiekKankerKoos BekkerKasterolieJohannes VermeerRacheltjie de BeerProstaatkankerAntoniemWikiquoteWortelRugbywêreldbeker 1987LugbesoedelingGroot TrekAspergersindroomNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweSleurkragVuurVleesbaaiSiembambaE-regeringMoslemBybelGawes van die Heilige GeesSuid-Afrikaanse InkomstediensPlantEerste WêreldoorlogDinosourusKunsmatige intelligensieAfrikaanse taalleerWaterhertFiksieGodKewerAfghanistan2023GrasfamilieIntensiewe vormSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureGrasPesachWaldimar PelserNelson MandelaAasblomRegardt van den BerghPeach van PletzenLetterlike en figuurlike taalgebruikHerfsKruisigingPersentasieLys van Afrikaanse rolprenteEnsiklopedieOlifantOoiAnilingusLys van veltoestandeNoord-Kaap🡆 More