Om u rekenaar in staat te stel om beide video- (Theora) en oudio- (Vorbis) lêers te speel, kies asseblief 'n program uit die onderstaande lys.
Kyk onder die bedryfstelsel, byvoorbeeld Microsoft Windows, en volg die aanwysings om die sagteware van u keuse te installeer.
Dit word aanbeveel dat u 'n program gebruik wat beide die Vorbis-oudio en die Theora-video kan afspeel, aangesien hierdie twee verskillende mediaformate dikwels in dieselfde Ogg-formaat bevat word.
Gebruik gerus hierdie webgebaseerde speler, WikiMediaPlayer.
U huidige mediaspeler mag wel in staat wees om sommige van Wikipedia se inhoud te speel.
Die installering van kodeks van Illiminal sal DirectShow-spelers soos Windows Media Player in staat stel om alle Wikipedia-oudio te speel. Die meeste Windows-gebruikers het reeds Windows Media Player op hulle rekenaar gelaai. Indien u nie die program het nie, of u wil 'n ander program gebruik, kan u 'n program uit die onderstaande lys installeer. Indien u wel Windows Media Player het en nie van program wil verander nie, gaan asseblief na stap 1 hier onder.
DirectShow-spelers:
MPlayer OS X is 'n mediaspeler wat Vorbis- en Theora-lêers kan speel.
Baie onlangse vrye Unix-stelsel kan Vorbis-oudio speel sonder om enige ekstra sagteware te installeer. As u geen oudiosagteware op u rekenaar het nie, gebruik u gunsteling pakketstelsel om die lys van spelers deur te soek en een te kies.
U kan u mediaspeler uittoets deur inhoud van Wiki Commons se klank en video-kategorieë te gebruik.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Wiki:Mediahulp (Ogg), which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.