gebruikersportaal

Welkom by die gebruikersportaal

Inleiding   Beleid en stylriglyne   Tegniese hulp en administrasie   Gemeenskap   Allerlei

Wiki-nuus



Nuusargiewe

Vanuit hierdie portaal kan u die Afrikaanse Wikipedia agter die skerms besoek. Die skakels hier konsentreer nie soseer op die verskeie artikels nie, maar op die skepping, verbetering en uitbreiding van artikels, die kommunikasie tussen gebruikers, algemene inligting oor die ensiklopedie, en enige iets anders wat 'n gebruiker denkbaar mag nodig kry om hom- of haarself tuis te laat voel. As u voel dat hier iets kort, of dat hierdie bladsy nie aan u behoeftes voldoen nie, maak gerus 'n voorstel op die Besprekingsblad.

Wiki kan nie gebreek word nie. Enige iets kan reggemaak word of later verbeter word. Gaan gerus voort en wysig 'n artikel - u bydraes help om ons ensiklopedie die beste Afrikaanse bron vir inligting op die Internet te maak!

Maak nou u eerste wysiging:

  1. Klik hier om die sandput oop te maak: die sandput is spesiaal geskep vir toetse en eksperimente. Indien daar reeds teks is, vee dit gerus uit of plaas u teks bo- of onderaan.
  2. Tik en eksperimenteer na hartelus.
  3. Asseblief geen vloekwoorde, reklame of persoonlike aanvalle nie!
  4. Klik op Wys voorskou om te sien hoe u bydrae sal lyk, of Publiseer wysigings indien u gelukkig is met die manier waarop dit vertoon.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VersoeningsdagDokterBloukraanvoëlOranje-VrystaatNic de JagerVarkHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalVolhoubaarheidWayde van NiekerkLetterlike en figuurlike taalgebruikVierkantswortelKasterolieAalwynAfrikaEufemismeBeurtkragFotosinteseVolstruisLangste woordClanwilliam-sandvisHoofpynSelfoonInternetLys van chemiese elemente volgens atoomgetal22 AprilPersentasieLys van kinderspeletjiesMenslike skeletKangogrotteSlag van BloedrivierHeupKasteel die Goeie HoopRomanOlimpiese Somerspele 2024NatuurrampSteenkool in Suid-AfrikaNasionalismeBelgiëKoolhidraatHeks van HexrivierLionel MessiHeuningbyPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaProstaatklierDoelwitVaste stofKolonisasieDeelstate van die Verenigde State van AmerikaHartaanvalTeam Fortress 2Wet op Bantoe-onderwysOssewaHarry PotterKaapstadse waterkrisis 2015-2018AsiëSuiwelprodukMateriaalPaddaKlem-in-die-kaakLenteSkoenlapperBysteekWetenskaplike metodeLiefdeReënspinnekopDistillasieHernubare energieMolekuulTennisRumatoïede artritisDuitse maselsApartheidKeramiekVerkleinwoordSkerpioenSekondêre sektor van die ekonomie🡆 More