Wiki: Webwerf (of ander dokumentversameling) wat 'n gebruiker toelaat om inhoud by te voeg

'n Wiki of wiki (met 'n kleinletter; van wikiwiki, Hawais vir 'snel'; uitgespreek whiekie of wiekie) is 'n webwerf (of ander dokumentversameling) wat 'n gebruiker toelaat om inhoud by te voeg, net soos in 'n Internetforum, maar maak ook die verandering daarvan deur enige ander gebruiker moontlik.

Wiki: Webwerf (of ander dokumentversameling) wat 'n gebruiker toelaat om inhoud by te voeg
'n Wiki-Wiki-bus op die lughawe van Honolulu, Hawaii, USA die oorsprong van die term.

Die term Wiki kan ook verwys na die samewerkende sagteware wat ingespan word om só 'n webwerf te bedryf; sien Wiki-sagteware.

"Wiki" (met 'n hoofletter) en "WikiWikiWeb" word soms gebruik om na die Portland Pattern Repository te verwys, wat geag word as die eerste wiki ooit. Voorstaanders van hierdie gebruik stel 'n kleinletter-"w" voor om te onderskei tussen die generiese terme hier beskryf. "Wiki wiki" kom van die Hawaise term vir "flink" of "uiters vinnig".

Soms word "wikiwiki" of "WikiWiki" gebruik in plaas van "wiki". Die terme is uitruilbaar, alhoewel die voorafgaande verskillende standpunte oor letterkas ook soortgelyk van toepassing is.

Eksterne skakels

Tags:

HawaisWebwerf

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lionel PetersonRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Trappe van vergelykingVennootskapWiki CommonsMark (ekonomie)Wieg van die MensdomNiersteenAfrikaanse TaalmonumentGeweldLeeudoringstad-spoorwegrampVerkleurmannetjieLetterlike en figuurlike taalgebruikPeriodieke tabelPoesSkilpadSeekatRomanAngina pectorisInnes en Franna BenadéJudaïsmeGewone breukeApartheidIdioomSpreeuD.J. OppermanDemokratiese AlliansieAluminiumVigsOnomatopeeEllipstekenKoolhidraatEreksieAanpassingskapasiteitThe CranberriesImmunologieGezina, PretoriaSelfoonLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierStudievaardighedeVerstedelikingVaginaUnited Democratic FrontMuskietDansWet op NaturellengrondApostoliese GeloofsbelydenisSteve BikoPenisSkuinsstreepKaapstadWêreldwye webGesonde dieetMobutu Sese SekoKalenderKolonoskopieAlkoholismeLys van Afrikaanse televisiereekseWright-broersMeeueByvoeglike naamwoordDie Laaste Avondmaal (Leonardo)WiskundeLandbouPrimêre sektor van die ekonomieOlifantSleutel (musiek)WaterbesoedelingKappie (skryfteken)Waarheid-en-versoeningskommissieAnneli van RooyenSublimasieHipoteseGalileo GalileiAnti-inflammatoriese middelChemiese verbinding🡆 More