Vulkaan-Eifel

Die Vulkaan-Eifel (Duits: Vulkaneifel) is 'n bergstreek op 'n maksimale hoogte van 698,8 meter bo seevlak in die Eifel-bergreeks, 'n middelgebergte in die Duitse deelstaat Rynland-Palts wat deur vulkaniese aktiwiteit gevorm is.

Hierdie aktiwiteit duur steeds voort en lei in sommige mere tot uitbarstings van vulkaniese gasse.

Vulkaan-Eifel
Kratermere, sogenaamde maare, is kenmerkend vir die Vulkaan-Eifel
Vulkaan-Eifel
Koolstofdioksied-gasborrels uit die binneste van 'n krater ontsnap aan die oostelike oewer van die kratermeer Laacher See

Kraters, lavaformasies en sogenaamde maare - mere wat ná vulkaniese uitbarstings in kraters gevorm het - getuig van die geologiese verlede van die gebied. So het die vulkaniese aktiwiteit vanaf die Tersiêr aansienlik toegeneem en het vulkane so onlangs soos 10 000 jaar gelede uitgebars. Die Vulkaan-Eifel is bo-oor 'n sogenaamde hot-spot geleë wat steeds aktief is en die landmassa in die gebied jaarliks met 1 tot 2 millimeter laat styg.

Eksterne skakels

Tags:

DuitsDuitslandRynland-PaltsVulkaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MiljardSpringbokGrondwetMaanHolocaustLys van Afrikaanse televisiereekseLimfvatstelselSuurstofDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Ramsar-vleilande in Suid-AfrikaAssonansieBywoordLeierEmfiseemJudaïsmeCalviniaSonpaneelAppel (sanger)KlankverskynselsSeksualiteitMorfologie (taalkunde)AardbewingWelwitschiaRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Parasitiese siektesVerkleurmannetjieKunsmatige intelligensieStudievaardighede1913BoelieryVerantwoordelikheidCheslin KolbeHipoteseJakkalsVraag en aanbodHoofpynNatuurbewaringDrie-eenheidWaterstofLettergreepHerpes simplexKonsonantTydsoneRudi ClaaseElon MuskUnie van Suid-AfrikaRookgewoonteLangste woordNasionale PartySelDriehoekDirekte en Indirekte redeIngrid JonkerGoudTsoenamiBurgerregteVrystaatWoudChristendomWisselkoersLys van visseBestuiwingStadKewerPersoonlikheidWiki CommonsWiskundige terminologieDiskriminasieGroepsgebiedewetNag van die lang messeAgtervoegselGetalOutismeKolonoskopieRasionale getalGrondbesoedeling🡆 More