Vryheidsdag: Suid-Afrikaanse openbare vakansiedag

Vryheidsdag is 'n Suid-Afrikaanse openbare vakansiedag wat jaarliks op 27 April herdenk word ter herinnering aan die land se eerste demokratiese verkiesing wat op dié dag in 1994 begin en die dag daarna geëindig het.

Vryheidsdag: Suid-Afrikaanse openbare vakansiedag
Suid-Afrika se Vryheidsdag word in Londen gevier.

Die verkiesings was die eerste nie-rassige nasionale verkiesings waar almal oor die ouderdom van 18, insluitend nie-burgers, toegelaat is om te stem. Geen kieserslys is gebruik. Tydens vorige verkiesings onder die apartheidsregering het nie-blankes beperkte stemregte gehad.

Sommige groepe en sosiale bewegings in Suid-Afrika herdenk op die dag "UnFreedom day" (nie-vryheidsdag) waartydens hulle die gebrek aan vryheid wat arm mense ervaar gedenk.

Sien ook

Verwysings

Tags:

199427 AprilSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PornhubDieregeluideLien se lankstaanskoeneWortelPrimêre sektor van die ekonomieWaterbesoedelingDarwinismeEkologieVoorvoegselHemelvaartSeksueel oordraagbare infeksiePuberteitKrieketKlem-in-die-kaakWater (molekuul)Nag van die lang messeBrittany Ashton HolmesGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondPornografiese akteurVlag van Suid-AfrikaSoweto-opstandRumatoïede artritisVerenigde KoninkrykOnse VaderViëtnamJan van Tonder22 AprilLetterkundeYstervarkBurgerregteVigsLys van Afrikaanse digtersDonderstormDistillasieTransatlantiese slawehandelSebraFiela se kindWieg van die MensdomBreinvliesontstekingKompasHaelWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWatersuiweringSomerMagneetLeierSkoolParkinson se siekteTweede Nuwe JaarLys van Nederlandse skildersPropagandaEkostelselPeriodieke tabelVolhoubare ontwikkelingAustraliëAtlantis, Wes-KaapVulkaanKlein vyf diereMenslike skeletMadison IvyVisLys van Joodse feeste en herdenkingsLarry PageGeweldOligopolieWaterkringloopElon MuskTsoenamiSteenkool in Suid-AfrikaKasterolieNoordwesErfenisdag (Suid-Afrika)VerantwoordelikheidOopbroninhoudVryheidsdagTekstielVoortrekkermonumentGoudNazi-Duitsland🡆 More