Voëlvleidam

Die Voëlvleidam is geleë in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Oorspronklik is die dam gebou deur die natuurlike meer van die Vogelvlei op te dam en is voltooi gedurende 1952. Die Voëlvleidam was toe die eerste groot watervoorsieningskema in die Bergrivier opvanggebied. Omrede die oorspronklike meer se opvangsgebied baie klein was, is die dam gevoed met 'n kanaal vanaf die Klein-Bergrivier met 'n vermoë van 1,3 miljoen m3 per dag.

Voëlvleidam
Voëlvleidam
Amptelike naam Voëlvleidam
Ligging Wes-Kaap
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate 33°20′15″S 19°02′01″O / 33.33750°S 19.03361°O / -33.33750; 19.03361 19°02′01″O / 33.33750°S 19.03361°O / -33.33750; 19.03361
Dam in Voëlvleirivier
Doel Huishoudelik
Openingsdatum 1952
Hoogte van wal 18 m
Bakmaat 158,6 miljard liter (vroeg in 21ste eeu)

Die dam verskaf water aan Riebeek-Kasteel, Riebeek-Wes, Malmesbury, Darling en Moorreesburg.

Gedurende 1969 het Kaapstad se vraag na water gestyg en die wal is verhoog tot 18 m. Die Klein-Bergrivierkanaal se vermoë is vergroot tot 1,7 miljoen m3 per dag. Die voorsiening van water aan die Voëlvleidam is verhoog gedurende 1971 met 'n kanaal vanaf die Vier-en-twintig Riviere en Leeurivier met 'n vermoë van 2,9 miljoen m3 per dag.

Die dam is 6 km suid van Gouda. Die dam is bekend vir sy groot voëlbevolking.

Sien ook

Verwysings

Tags:

BergrivierKlein-BergrivierOpvanggebiedSuid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WetenskapLuiperdBreinvliesontstekingPornografieJan-Willem BreureGewone breukePikkewynTropiese sikloonHibernasieDigvormAfrikanersDoopHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalEiffeltoringNaaldekokerPornografiese akteurAboriginesKankerWiskundeErfenisdag (Suid-Afrika)BysteekFiela se kindLys van Joodse feeste en herdenkingsGloeilampSlag van Cuito CuanavaleKrokodilSoutsuurYstervarkLys van Nederlandse skildersVerenigde State van AmerikaKoos du PlessisPaasfeesFotosinteseKoorsblaarPesachJacques LootsEkonomiese sektorNieuwoudtvilleKlavierMateriaalMensKinderregteOranjerivierOnderhoudOmtrek, oppervlakte en volumeBynierVlag van Suid-AfrikaMcDonald'sKoolstofdioksiedArmoedeverligtingBesoedelingAngssteuringNiemetaalLiewe HeksieDistrik SesVoorsetselVliegtuigDirekte en Indirekte redeLys van Afrikaanse televisiereekseMuskeljaatkatBorsVersoeningsdagSelfoonGianna MichaelsMondSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Ontdekking van goud in Suid-AfrikaGoudSwangerskapLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMiddeloorontstekingIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieWaterbesoedelingEngelsGetalKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKangogrotteBate🡆 More