Vierkant

'n Vierkant is 'n vierhoek ('n tweedimensionele voorwerp) met vier sye wat almal ewe lank is en vier regte hoeke tussen die sye.

Vierkant
'n Vierkant.
Vierkant
Konstruksie van 'n vierkant met 'n passer en liniaal.

Eienskappe

    oppervlak = sy × sy (lengte × hoogte)
  • Die omtrek volg uit die formule:
    omtrek = 4 × sy
  • Die lengte van die diagonaal is:
    diagonaal = Vierkant  × sy
  • Met 'n vierkant sny die diagonale mekaar in die middel en staan hulle loodreg teenoor elkaar.

Tags:

Vierhoek

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KasteroliePriemgetalNaaldekokerWiskundige terminologieVolstruisPussy RiotAborsie in Suid-AfrikaGautengVolhoubare ontwikkelingKindermishandelingAarverkalkingBaälJeugdagEnsiklopedieGriepMenseregtedagDistillasieKommunismeReënspinnekopDistrik SesHartMotorvoertuigGeslagMisdaadromanAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMondSpringbokkeSonkragYsterSeksuele opwekkingRobbeneilandFeminismeSuid-Afrikaanse randBateLewerVoorsetselLys van elemente volgens simboolKolorektale kankerInfeksieSelakantVulvaIndustriële RevolusieKaapstadDermpoliepErfenisdag (Suid-Afrika)VolhoubaarheidKasteel die Goeie HoopWoordeskatVermenigvuldigingMaagCheslin KolbeInstagramBek-en-klouseerTweede WêreldoorlogKolitisTegnologieIngenieursweseDigvormDierAfrikaanse TaalmonumentEllipstekenBank (finansiële instelling)RekenaarBynierLionel MessiAnglo-BoereoorlogWeer (meteorologie)VennootskapSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeDriedimensioneelNasionalismeLys van Suid-Afrikaanse musikanteFiela se kind (rolprent)Goudkus (streek)CorioliskragVervoer🡆 More