Veilige Spesie

’n Veilige spesie is ’n kategorie op die IUBN-rooilys, die Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur en Natuurlike Hulpbronne se lys van bewaringstatus, vir diere en plante wat nie kwalifiseer vir enige ander status soos bedreig, byna-bedreig of kritiek bedreig nie.

Veilige Spesie
Bewaringstatus
Risiko om uit sterf
Uitgestorwe

Uitgestorwe
Uitgestorwe in die natuur

Bedreig

Kritiek bedreig
Bedreig
Kwesbaar

Laer risiko

Byna bedreig
Veilig

Sien ook

Internasionale bewaringsunie
IUBN-rooilys

’n Spesie behoort nie in dié kategorie geplaas te word sonder deeglike evaluering van sy bevolking nie. Genoegsame inligting is dus nodig om te bepaal dat geen bedreiging die spesie in die gesig staar nie.

Hoewel die IUBN "Veilige spesies" nie beskou as ’n ware rooilyskategorie nie, val 15 636 spesies nog in dié kategorie (soos in 2006). Dit sluit in 14 033 diere, wat verskeie ongespesifiseerde spesies insluit soos ’n padda van die genus Philautus. Daar is ook 101 dieresubspesies en 1 500 plante (1 410 spesies, 55 subspesies en 35 variëteite).

Die mens is in 2008 amptelik geëvalueer en val ook in dié kategorie.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bedreigde spesieBewaringstatusByna-bedreigde spesieIUBNIUBN-rooilysKritiek bedreigde spesie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wêreld- Ekonomiese ForumAlliterasiePaddaPerdGemeenskapsorganisasieNelson MandelaOlifantJeanette FerreiraVoorsetselSeegolfCounter-Strike 2SuurstofGeslagToekoms van die AardeBruin menseTandbederfJaarMonopolieAbstraksie (rekenaarwetenskap)StadGeelsugRookgewoonteToringMateriaalMiddelmisbruikVakbondGewasboerdery in Suid-AfrikaGreen PornoErfenisHannes van WykPriemgetalUKhahlamba-DrakensbergparkGrondbesoedelingWolkWeerfrontGasEnkelvoudige sinMigrasie van diereLys van Nederlandse skildersNederlandsVarkOutismePrimêre sektor van die ekonomieLys van myne in Suid-AfrikaVarkgriepVerkragtingVergelykings (taalkunde)PaasfeesTatoeëermerkPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSeekatSeksualiteitEienaamVaginaDistrik SesE-posLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSeptimius AwardsViëtnamoorlogGalileo GalileiCarike KeuzenkampAtoomMona LisaMorfologie (taalkunde)VoortrekkermonumentAnti-inflammatoriese middel1990NatuurOorkruipersVerenigde State van AmerikaDistillasieLys van Afrikaanse rolprenteImpakte van toerismeTafelbergCarles PuigdemontSel🡆 More