Turksvy

Die turksvy (Opuntia tuna) is 'n plant in die kaktusfamilie, Cactaceae.

Turksvye is van Suid-Amerika na Suid-Afrika gebring, en word oor die algemeen as 'n ernstige pes en bedreiging beskou.

Opuntia tuna
Turksvy
Turksvy (Opuntia tuna)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Opuntioideae
Genus:
Spesie:
O. tuna
Binomiale naam
Opuntia tuna
(L.) Mill.
Sinonieme
  • Cactus horridus Salisb.
  • Cactus tuna L.
  • Opuntia jamaicensis Britton & Harris

Turksvye het oorspronklik slegs in die Westelike Halfrond, oor die grootste gedeeltes van Noord- en Suid-Amerika, voorgekom. In die laat 1800's is turksvye na Australië gebring, waar hulle groot ekologiese skade in die oostelike state aangerig het. Hulle word ook in die Mediterreense streke van Noord-Afrika aangetref, veral in Tunisië, die mees noordelikste land van Afrika, sowel as die suidelike dele van Europa, veral op die eiland van Malta.

Die spesie kan met behulp van die turksvyvlieg uitgeroei word. Dit kan ook uitgekap en as veevoer gebruik word, maar die dorings moet eers afgebrand word.

Galery

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierSlag van BloedrivierGenadedoodHolocaustBipolêre gemoedsteuringHoofpynVoedselkettingNasionale VrouedagRookgewoonteDermpoliepDierWoordErosietipesDigvormVerstedelikingTydKrygkorLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaWetenskapDesmond TutuKarooMarie AntoinetteSimboolVerkleinwoordWiskundeDruiweSatellietToekoms van die AardeAborsiePuberteitNeerslagLys van kleureLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsMikro-ekonomieAngssteuringWaterkringloopMateriaalSwaelMondWoordeskatKlereKarakteriseringFeminismeVryheidsdagAsiëAdolf HitlerVaginaBeesTydsoneMenseregtedagGlobaliseringLys van Afrikaanse skrywersResensie7de LaanLenteAfrikaanse TaalmonumentAfrikanersWikiquoteSikloonMiltThe CranberriesKoperVierkantswortelYstertydperkAfro-AmerikanersNelson MandelaAborsie in Suid-AfrikaOogproblemeMieliestronkHeupvervangingBoelieryGeldBeaufortskaalRonelda KamferLimfvatstelsel🡆 More