Slowenië: Land in suidelike Sentraal-Europa

Slowenië (Sloweens: Slovenija, , luister (hulp·inligting)), amptelik die Republiek Slowenië (Republika Slovenija, luister (hulp·inligting)), is 'n land in die suidelike Sentraal-Europa, aan die suidoostelike uitlopers van die Alpe.

Slowenië beslaan 'n oppervlakte van 20 271 km² en het 'n bevolking van 2 108 708 in 2021 gehad.

Republiek Slowenië
Republika Slovenija (Sloweens)
Vlag van Slowenië Wapen van Slowenië
Vlag Wapen
Volkslied: Zdravljica
(Sloweens vir: "’n Heildronk")
Ligging van Slowenië
Hoofstad Ljubljana

46°3′N 14°30′O / 46.050°N 14.500°O / 46.050; 14.500

Grootste stad Ljubljana
Amptelike tale Sloweens
Regering Unitêre parlementêre
grondwetlike republiek
Nataša Pirc Musar
Robert Golob
Onafhanklikheid
• Staat van Slowene,
Kroate en Serwiërs
• Koninkryk van Serwiërs,
Kroate en Slowene
(Koninkryk Joego-Slawië)
• Sloweense nasieskap
• Joego-Slawië word republiek
• Sloweense onafhanklikheid
• Brioni-ooreenkoms
• Huidige grondwet
van Joego-Slawië

29 Oktober 1918


1 Desember 1918
19 Februarie 1944
29 November 1945
25 Junie 1991
7 Julie 1991
23 Desember 1991
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
20 271 km2  (150ste)
7 827 myl2
0,43 (2015)
Bevolking
 - 2021-skatting
 - 2002-sensus
 - Digtheid
 
2 108 708 (147ste)
1 964 036
103 / km2 (106de)
266,8 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2022-skatting

$105,450 miljard (93ste)
$49 968 (34ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2022-skatting

$62,191 miljard (80ste)
$29 469 (36ste)

MOI (2021) Slowenië: Land in suidelike Sentraal-Europa 0,918 (23ste)  –  baie hoog
Gini (2021) 23,0(1ste) –  laag
Geldeenheid Euro (€) (EUR)
Tydsone
 - Somertyd
MET (UTC+1)
MEST (UTC+2)
Internet-TLD .si
Skakelkode +386
Slowenië: Land in suidelike Sentraal-Europa
Nasa-Satellietbeeld van Slowenië
Slowenië: Land in suidelike Sentraal-Europa
Topografiese kaart van Slowenië

Slowenië word in die weste begrens deur Italië, in die suide deur die Adriatiese See, Kroasië in die suide en ooste, Hongarye in die noordooste en Oostenryk in die noorde. Die hoofstad en grootste stad is Ljubljana.

Tot en met sy onafhanklikheid in 1991 was Slowenië 'n deelstaat van Joego-Slawië. Slowenië is sedert 1 Mei 2004 een van die lidlande van die Europese Unie en op 1 Januarie 2007 is die Euro as geldeenheid ingevoer. Die land is ook 'n lid van die Europese Raad, NAVO en het waarnemerstatus in die gemeenskap van Franstalige state, La Francophonie.

Slowenië is die welvarendste en mees ontwikkelde van alle voormalige Joego-Slawiese deelstate. Op 25 Junie 1991, aan die begin van die Joego-Slawiese oorloë het Kroasië en Slowenië gelyktydig hul onafhanklikheid van Joego-Slawië verklaar, waarmee die verbrokkeling van dié multi-etniese staat, maar ook die Joego-Slawiese Oorlog van die 1990's, begin het.

Verwysings

Bronne

    Algemeen

Eksterne skakels

    Toerisme

Tags:

AlpeLandLêer:SI-Slovenija.oggLêer:Sl-Republika Slovenija.ogaSI-Slovenija.oggSentraal-EuropaSl-Republika Slovenija.ogaSloweensWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MonumentJaco JacobsNicole StraussDrakensbergeMierEmfiseemVerenigde State van AmerikaReënspinnekopMeervoudPubiese hareAnneli van RooyenVarkPenisStilleweKarooDurbanAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSeksuele penetrasieAgtervoegselWes-KaapPaasfeesSwartkwasmuishondSkisofrenieOorkruipersDuitse maselsSelfvertroueKaapse VlakteDierSamestellende afleidingSteve BikoGeweldKlankverskynselsEngelandSekondêre sektor van die ekonomieSoweto-opstandFotosinteseSeegolfWet op BevolkingsregistrasieWêreldwye webEnkelvoudige sinEngelsSaartjie BaartmanHeupRussiese inval in Oekraïne sedert 2022DiepaartromboseKrieketGeloftedagGrondwet van Suid-AfrikaDoelwitLys van Nederlandse skildersDiskriminasieVoedingSikloonJeuksiekteOlimpiese SpeleWaterbesparing in Suid-AfrikaSportAngolese BurgeroorlogWinterJacques LootsBeeldspraakGewasboerdery in Suid-AfrikaSlag van BloedrivierGoogleSpreeuNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaHindoeïsmeGesonde dieet1913VerkleinwoordPadda🡆 More