Simptoom

'n Simptoom is 'n kenmerk of klagte wat met 'n bepaalde siekte geassosieer word.

Die beskrywing van simptome is belangrik om 'n korrekte diagnose te kan maak. Voorbeelde van simptome sluit in: hoes, koors, inflammasie, keelpyn, spierpyn en koppyn.

Simptome kan akuut (kort van duur) of chronies (lang van duur — maande tot jare) wees. Seker siektes kan net simptomaties behandel word, wat die aandoening meer draaglik vir die pasiënt maak.

Voorbeelde van diagnose na gelang van die simptome:

  • Pyn en rooi velkleur is simptome van velbrand.
  • Braking en diarree is simptome van cholera.
  • Pyn in die bors en sianose (blou kleur van die vel) is simptome van hartsiektes.
  • Hoofpyn en naarheid is simptome van griep.

Tags:

InflammasieKoorsSiekte

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlimaatVlinderSoweto-opstandGeweldHemelvaartsdagSkaakBloemfonteinYsterKwame NkrumahDialoog in fiksieN.P. van Wyk LouwLandbouEskomTylaVaginaStadLabia (geslagsdele)VisSekondêre sektor van die ekonomieKartografieChemiese reaksieWeeluisLys van bekende Suid-AfrikanersGeskiedenis van erotiese afbeeldingsMolekuulLys van Kaapstad se voorstedeRymLys van nedersettings in Suid-AfrikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalTelefoonKoringInentingNeonBloedsomloopstelselMikro-ekonomieChristendomNamibiëLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Olimpiese SomerspeleBreinkaartKGregoriaanse kalenderChemiese verbindingPesachPaasfeesRobbeneilandKolonoskopieVeeartsRooikatMeervoudBrasiliëAboriginesLys van politieke partye in Suid-AfrikaVlekvrye staalVrystaatVerenigde State van AmerikaMassaBosluisbytkoorsBreinvliesontstekingSeptimius AwardsHandbalSteve BikoOlimpiese Somerspele 2024SirkusKweekhuiseffekOos-KaapGetalNoordwesDieregeluideLys van kinderspeletjiesMetafoorAfkortingInligtingPoësieVoeding🡆 More