Rami Malek: Amerikaanse akteur

Rami Malek (gebore 12 Mei 1981) is ’n Amerikaanse akteur en vervaardiger.

Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Master (2012), Short Term 12 (2013), en Need for Speed (2014), en in die televisiereeks Mr. Robot (2015). In 2019 het hy vir sy rol as Freddie Mercury in die 2018-rolprent Bohemian Rhapsody ’n Oscar, Golden Globe, Screen Actors Guild Award en Bafta vir beste akteur gewen.

Rami Malek
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Rami Said Malek
Geboorte 12 Mei 1981 (1981-05-12) (42 jaar oud)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 2004-tans
Toekennings Golden Globe as beste akteur in ’n drama
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Vroeë lewe

Ek is Egipties. Ek het as kind na Egiptiese musiek geluister. Ek was mal oor Umm Kulthum. Ek was mal oor Omar Sharif. Dit is my mense. Ek voel so wonderlik verbind aan die kultuur en die mense wat daar woon. Ek erken ek het ’n ander ondervinding, maar ek is so bekoor deur en verweef in die Egiptiese kultuur. Dit is die materiaal waarvan ek gemaak is.

Rami Malek

Malek is op 12 Mei 1981 in Los Angeles gebore vir Egiptiese immigrantouers, Said Malek en Nelly Abdel-Malek.

Hy het ook al beweer ’n agtste van sy oorsprong is Grieks-Egipties. Sy ouers het in 1978 uit Kaïro getrek nadat sy pa, ’n toergids, geïnteresseerd geraak het in sy besoekers uit die Weste. Sy pa het in Amerika versekering begin verkoop en sy ma is ’n rekenmeester.

Malek is in die Kopties-Ortodokse Kerk grootgemaak en het tot op vierjarige ouderdom Egiptiese Arabies by die huis gepraat. Hy het ’n identiese tweelingbroer, ’n onderwyser, en ’n ouer suster, ’n dokter.

Nadat hy in 1999 skool voltooi het, het hy teaterdrama aan die Universiteit van Evansville in Indiana studeer en in 2003 ’n BA-graad ontvang.

Filmografie

Rolprente

  • 2006: Night at the Museum
  • 2006: Night at the Museum: Battle of the Smithsonian
  • 2011: Larry Crowne
  • 2012: Battleship
  • 2012: The Master
  • 2013: Ain't Them Bodies Saints
  • 2013: Short Term 12
  • 2013: Oldboy
  • 2014: Need for Speed
  • 2014: Da Sweet Blood of Jesus
  • 2014: Night at the Museum: Secret of the Tomb
  • 2016: Buster's Mal Heart
  • 2017: Papillon
  • 2018: Bohemian Rhapsody (rolprent)
  • 2019: The Voyage of Doctor Dolittle

Televisiereekse

  • 2004: Gilmore Girls
  • 2005: Over There
  • 2005: Medium
  • 2005: The War at Home
  • 2010: 24
  • 2010: The Pacific
  • 2012: Alcatraz
  • 2010: The Legend of Korra
  • 2014: Believe
  • 2015: Mr. Robot
  • 2017: Bojack Horseman

Video's

  • 2007: Historical Threads: The Costumes of ’night at the Museum'
  • 2013: Back Beyond
  • 2015: Night at the Museum: Secret of the Tomb - A Day in the Afterlife
  • 2016: Mr. Robot: M4k1ng_0f_Mr_R0b0t.m0v

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Rami Malek Vroeë leweRami Malek FilmografieRami Malek VerwysingsRami Malek Eksterne skakelsRami MalekBaftaBohemian Rhapsody (rolprent)Freddie MercuryGolden GlobeOscarRolprentVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KernkragKasteel die Goeie HoopMuskietAntisemitismePapierAtriale fibrillasieVraag en aanbodRenaissanceJeugdagCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKopieregVennootskapWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWaterkringloopSeksueel oordraagbare infeksieBoerboelNarsistiese persoonlikheidsteuringMuishondMotSuid-Afrikaanse InkomstediensKatoenSeptimius AwardsStaalHoopD.J. OppermanBrongitisBoelieryHadedaBelastingErica BoyerBruto binnelandse produkSelfoonTierKunstenaarMateriaalSaartjie BaartmanByvoeglike naamwoordSint JorisdagBloedvergiftigingJoodse kalenderErosietipesBloedsomloopstelselRussiese inval in Oekraïne sedert 2022ArabiesGalileo GalileiHeidelberg, GautengInsekKunsmatige algemene intelligensieSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieVeelvoudige sinJakkalsLyfstraf in skoleKhoikhoiReënDemokrasieGrondwetWitbankNadia ValvekensTafelbergOudtshoornDierTamboraMensJeuksiekte7de LaanLongChristiaan Frederik BeyersChristendomSatellietKarretjiemenseSean CombsSout (chemiese stof)SelfmoordLondenPseudowetenskapAfrikaanse Wikipedia🡆 More