Pumas

Die Pumas (ook bekend as die Mpumalanga Pumas) is 'n provinsiale rugbyspan van Nelspruit, Suid-Afrika.

Hulle was voorheen bekend as Suidoos-Transvaal.

Pumas
Pumas
Bynaam(e) Pumas
Embleem Poema
Stigting 1969
Unie Mpumalanga Rugbyunie
Ligging Nelspruit
Streek Mpumalanga
Stadion Mbombela-stadion
Kapasiteit 40 929
President Hein Mentz
HUB Arrie Myburgh
Afrigter(s) Jimmy Stonehouse
Kaptein(s) Willie Engelbrecht
Liga(s) Curriebeker
Rugby-uitdaagreeks
2022 Curriebeker: 1ste
Pumas
Pumas
Pumas
Pumas
Pumas
Pumas
Pumas
Pumas
Tuiskleure


Pumas
Pumas
Pumas
Pumas
Pumas
Pumas
Pumas
Pumas
Weg kleure
Eerste wedstryd
Onbekend
Grootste oorwinning
Pumas 154 – 0 Limpopo Blou Bulle
13 April 2013
Grootste nederlaag
Onbekend
Amptelike webwerf
www.pumas.co.za

Die Pumas se tuisvelde is Mbombela-stadion in Nelspruit en Pumastadion in Witbank. Hulle ding jaarliks mee om die Curriebeker. Die Pumas het op 13 April 2013 ’n rekordsege teen die Limpopo Blou Bulle behaal toe hulle die span met 154–0 geklop het in die Mbombela-stadion in Nelspruit. Die oorwinning is ’n rekord in Suid-Afrikaanse eersterangrugby. Die vorige rekord is in 1994 opgestel toe die Laeveld die span van Transkei met 163–10 geklop het in Umtata. Dit oortref ook die Griekwas se vorige Vodacombekerrekord van 124–5 ook teen die Limpopo Blou Bulle. Die Pumas se vorige grootste oorwinning was 104–3 toe hulle die SWD Federasie in 1978 geklop het. Die 22 drieë wat die Pumas gedruk het is ook ’n Vodacombekerrekord.

Die span het hulle eerste Curriebeker op 25 Junie 2022 gewen, in die eindstryd teen die Griekwas in Kimberley. Die eindtelling was 26-19.

Verwysings

Tags:

NelspruitRugbySuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OseaanbesoedelingWapen van Suid-AfrikaHoopHeupJodeSatellietRoesGalileo GalileiBreinErektiele disfunksieSias ReineckeSeekoeiAfro-AmerikanersGeskiedenis van AfrikaansMagneetPeriodieke tabelAustraliëAngina pectorisWerkersdagBywoordBedreigde spesieWebwerfDaggaKontinentMurunwa MakwarelaKoos BekkerVerenigde State van AmerikaHoofstadUnited Democratic Front2001Suid-AfrikaWetenskaplike klassifikasieOseaanGlobaliseringKasteel die Goeie HoopKrieketDubbelpuntVerkoueIoonVlinderApartheidPapierLettergreepLugbesoedelingLys van elemente volgens simboolHamburgerBakterieRenaissanceNaaldekokerAdolessensieLys van hoofstedeAnale kankerPlaattektoniekLeeuNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVaginale kankerMaselsEiffeltoringNatuurbewaringSlawernyDelft, KaapstadKaapstadKrugerwildtuinSlag van BloedrivierPersYouTubeDroomBeëdigde verklaringDurbanGeldeenheidKoorsblaarLSeksualiteitCradock-4Primêre sektor van die ekonomieLys van kinderspeletjies🡆 More