Programmeertaal: Taal om instruksies aan 'n masjien te kommunikeer

'n Programmeertaal is 'n sistematiese metode waarmee mense berekenings kan beskryf vir mense of rekenaars.

Programmeertale bestaan omdat ander vorme van uitdrukking, soos natuurlike tale, nie baie geskik is om berekening mee te beskryf nie. Berekeninge wat in programmeertale uitgedruk word, word programme genoem en die opstel van 'n program word programmering genoem.

Om 'n program te kan uitvoer op 'n rekenaar, kan dit vertaal word na 'n uitvoerbare program, of dit kan geïnterpreteer word. Programmeertale word ook soms beskryf volgens die mate waartoe dit hoëvlak en/of laevlak opdragte en konstrukte behartig.

Die sintaks en grammatika van 'n programmeertaal word gewoonlik streng uiteengesit, sodat dit nie dubbelsinnig is vir 'n vertaler of interpreteerder nie.

Sien ook

Tags:

RekenaarRekenaarprogrammering

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Distrik SesVolhoubare ontwikkelingKartografieVergelykings (taalkunde)Kaapse florarykSeekoeiLys van Afrikaanse skrywersReg tot ‘n gesonde omgewingVaginaWortelWes-KaapLongSirkusHartaanvalKolitisWeeluisGregoriaanse kalenderOraniaAfrikaMonopolieStereotipeErfenisdag (Suid-Afrika)LemoenWitbloedselMobutu Sese SekoSharpeville-slagtingBybelDeelstate van die Verenigde State van AmerikaReënspinnekopGeprosesseerde kosOnderwerp (taalkunde)Toekoms van die AardeGeslagsgelykheidDieremishandelingAborsie in Suid-AfrikaTrekarbeidEjakulasieErektiele disfunksieWiki CommonsAarde se atmosfeerLieweheersbesieInentingDroomMusiekIslamitiese StaatOogSonkragMIV/vigs in Suid-AfrikaSonnestelselEreksieConsolidated B-24 LiberatorFabelOmgewingskwessies in Suider-AfrikaVerlede tydBrandmondsindroomTradisionele Afrika-medisyneAborsieErns GrundlingKaapstadProvinsies van Suid-AfrikaKondensasieNamibiëSeksuele opwekkingWaarheid-en-versoeningskommissiePlastiekChris HaniVlag van Suid-AfrikaSekondêre sektor van die ekonomieKoringApartheidWatersuiwering23 AprilBysteek🡆 More