Priemgetal: ’n getal groter as 1 waarvan die enigste positiewe delers 1 asook die getal self is

In wiskunde is 'n priemgetal 'n natuurlike getal groter as 1 waarvan die enigste positiewe delers 1 asook die getal self is.

Alternatiewelik is 'n priemgetal 'n natuurlike getal met presies net twee natuurlike delers.

'n Natuurlike getal wat nie 'n priemgetal is nie, word 'n saamgestelde getal genoem.

Die getalle nul en een is uitsonderings op die bogenoemde reëls en is nie priemgetalle nie en ook nie saamgestelde getalle nie.

Die reeks van priemgetalle begin sò:-

2, 3, 5, 7, 11, 13, 17, 19, 23, 29, 31, 37, 41, 43, 47, 53, 59, 61, 67, 71, 73, 79, 83, 89, 97, 101, 103, 107, 109, 113, 127, 131, 137, 139... 

Die getal twee is die enigste ewe getal wat ook 'n priemgetal is. Priemgetalle groter as 5 kan net op 'n 1,3,7 of 9 eindig.

Eksterne skakels

Tags:

Natuurlike getalWiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Gebande muishondCSSKunsWes-AfrikaJaco du PlessisRooikatGNU-lisensie vir vrye dokumentasiePtolemeusEjakulasieDonderstormSeksueel oordraagbare infeksieAnneli van RooyenTydPlae van EgipteOntsteking (geneeskunde)Onse VaderVlag van LibanonPG du PlessisMusiekKomeetDramaGoeie VrydagDonker materieGemengde ekonomieOrgasmeKasteel die Goeie HoopVermaakVarkWet op NaturellengrondDesiré GardnerGeelsugWayback MachineSlukdermLys van ingelyfde NG gemeentesAppel (sanger)Johan StemmetChristeneBynierSamestellingFiksieNazi-saluutLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSamsung GroepPaasfeesSeksuele stimulasieWikipediaGewone luislangEkologieJodeTrappe van vergelykingGriekelandAkroniemAleksei NawalniOrkaan GustavTikTokNatuurbewaringSonsteekLika BerningWynsteenXhosaSirkelDundermDemokrasieSelfmoordParysGeelslangNic de JagerSpelerposisies in rugbyHoofpynPaarl Gimnasium🡆 More