Priemfaktor: Priemgetal wat 'n heelgetal deel

'n Priemfaktor van 'n natuurlike getal is 'n deler van die getal wat ook 'n priemgetal is.

Die priemfaktore van 'n natuurlike getal n is 'n versameling faktore wat elkeen 'n priemgetal is en waarvan die produk gelyk aan n is. Een faktorisering van die getal 10 is die versameling {2,5}: hierdie getalle is priemfaktore want beide 2 en 5 is priemgetalle en 2×5=10. {3,5,11} is 'n faktorisering van 165, want 3, 5, en 11 is priemgetalle en 3×5×11=165.

Die Hoofstelling van die Rekenkunde lui dat alle positiewe heelgetalle 'n unieke priemfaktorisering het.

Tags:

Natuurlike getalPriemgetal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse taalleerAtoomSeekatKinderregteSonnestelselBergpredikasieAppel (sanger)WaarnemingOnderwysVoedingRodiumByvoeglike naamwoordRolprentAngina pectorisGewasboerdery in Suid-AfrikaSosiale mediaMediaWikiChemiese verbindingAnglo-BoereoorlogGrondwet van Suid-AfrikaAnilingusInvloed van vigs op die ekonomieKwadraatPampoentjiesWillie JoubertMenslike-ontwikkelingsindeksVlag van Suid-AfrikaEksodus (uittog)WinterIndonesiëThabo MbekiPretoriaNapoleon BonapartePornhubTobie CronjéAngolese BurgeroorlogGewone tortelduifGoogle MapsJaarAardeOrganismeWaterbesoedelingGordelroosBywoordGroot vyfMieliestronkDokterHoenderrasseCovid-19-pandemieLuiperdVideoDermpoliepWynLys van Afrikaanse digtersKoringMaterieSuurstofSlag van Cuito CuanavaleAfrikaanse WikipediaDesmond TutuGeskiedenis van erotiese afbeeldingsRymGesonde dieetLeierVioolNederlandJohan StemmetWerkwoordFranse RewolusieBTWEvangelies Gereformeerde KerkHerfsSeptimius FundLikkewaanPaaiementberekening🡆 More