letterkunde

Wiki-portale: Musiek · Letterkunde · Sport · Geografie · Geologie · Geskiedenis · Fisika · Chemie · Biologie · Sterrekunde · Krieket · Rugby · Vlae en wapens

letterkunde letterkunde letterkunde letterkunde


Welkom by Wikipedia se portaal vir letterkunde

Letterkunde of literatuur (Latyn "Litterae" mv. van "letter") is geskrewe taalkunswerke wat op grond van gemeenskaplike taal of verwantskap, kultuur, periode, styl, lewensbeskouing of ander faktore met mekaar saamhang. Die estetiese waarde van letterkunde lê in die skoonheid van taalgebruik en/of die gevoel wat dit by die leser aanwakker. Literatuur word onderskei van lektuur of leesstof, wat alle geskrewe werk insluit, deur die estetiese universele waarde wat dit besit.

ʼn Letterkundige bestudeer tekste wat tot die literatuur gereken word, dus die fenomeen van literatuur in die breë sin. Iemand wat as letterkundige werksaam is, word ook ʼn literator genoem, wat ook breedweg die betekenis kan dra van iemand wat homself algeheel aan die lettere wy. Ook kan ʼn toegewyde skrywer, dus nie ʼn ondersoeker nie maar ʼn beoefenaar van die letterkunde, bekend staan as ʼn letterkundige of literator.

Literatuur kan algemeen opgedeel word in twee tegnieke, prosa en poësie en twee vorme, fiksie en nie-fiksie. Nie-fiksie as kategorie sluit onder andere polemiese werke, biografieë en nadenkende essays in terwyl verbeeldingswerke tekste insluit soos fiksie, drama of poësie). Literatuur in poësie benadruk die estetiese en ritmiese kwaliteite van taal – soos klank, simboliek, en metrum – om betekenisse op te roep addisioneel tot, of in stede van die oorspronklike betekenis, terwyl literatuur in prosa-formaat gewone grammatikale strukture en die natuurlike vloei van spraak gebruik. Letterkunde kan ook geklassifiseer word volgens historiese tydperke, genres en politieke invloede. Terwyl die konsep van genre oor die eeue heen verbreed het, bestaan ʼn genre oor die algemeen uit kunswerke wat binne ʼn spesifieke sentrale tema val; voorbeelde van genre sluit onder meer die ridderroman, raaiselroman, misdaadfiksie, fantasie, hygliteratuur en avontuurroman in.

Voorbladartikels

letterkunde Voorbladartikels letterkunde

Dagbreek
Simone de Beauvoir
Samuel Cronwright
Hamlet
Henry James
Mabel Jansen
Adam Mickiewicz
Johannes Meintjes
William Shakespeare
Die Transvaler

Letterkundige genres

Historiese roman
Misdaadroman
Nonsens-literatuur
Romantiek
Satire
Tragikomedie
Wetenskapsfiksie

Meer genres...

Kategorieë

Nobelprys vir Letterkunde wenners
Bybel
Koerante
Skrywers
Tydskrifte
William Shakespeare
Poësie

Meer kategorieë...

oorsig wysig 

Uitgeligte artikel

letterkunde
Eugène Marais

Eugène Nielen Marais (9 Januarie 1871 – 29 Maart 1936) was ’n skrywer in Engels en Afrikaans en was die skepper van die klassieke Afrikaanse gedig "Winternag", wat allerweë as dié eerste letterkundig betekenisvolle Afrikaanse gedig beskou word.

Eugène Marais is op 9 Januarie 1871 in Pretoria in die destydse Zuid-Afrikaansche Republiek gebore. Interessant genoeg was sy ouers blykbaar albei Engelssprekend. Hy was die jongste van 13 kinders. Hy het skool gegaan by Hoër Jongenskool Paarl. Op 19-jarige leeftyd word hy die redakteur van Land en Volk, die enigste koerant wat President Paul Kruger se bewind teengestaan het. Op die ouderdom van 20 word hy die mede-eienaar van die koerant Land en Volk en kort daarna die alleeneienaar daarvan.

Skrywers

Suid-Afrikaanse skrywers & digters

Suid-Afrika Hugh Abercrombie - Peter Henry Abrahams - Tatamkhulu Afrika - Allan Boesak - Chris Barnard - Stella Blakemore - Audrey Blignault - François Bloemhof - Boerneef - Omoseye Bolaji - C.E. Boniface - Meent Borcherds - Herman Charles Bosman - Elize Botha - Marthinus Christoffel Botha - Alba Bouwer - André P. Brink - Jan Lion Cachet - Jan F.E. Celliers - George Claassen - J.M. Coetzee - T.T. Cloete - Samuel Cronwright - W.A. de Klerk - J.S. de Lima - Anna de Villiers - Abraham H. de Vries - Cor Dirks - Doc Immelman - Werner Dorfling - Max du Preez - John Langalibalele Dube - Eitemal - B.P.J. Erasmus - Lerina Erasmus - Nadine Gordimer - Megan Hall - Joan Hambidge - Emma Huismans - E.G. Jansen - Mabel Jansen - Abraham Jonker - Elsa Joubert - W.A. Joubert - Ronelda Kamfer - John Daniel Kestell - Olga Kirsch - Rustum Kozain - Uys Krige - Moira Lister - Anna M. Louw - Johanna Luyt - Rian Malan - D.F. Malherbe - Eugène Marais - Loftus Marais - Franz Marx - Johannes Meintjes - M.E.R. - Mikro - Ena Murray - Anna Neethling-Pohl - Deon Opperman - Alan Paton - Percy Fitzpatrick - Kristo Pienaar - Sol Plaatje - Lizette Rabe - Hjalmar Reitz - Bertrand Retief - Richard Rive - Dan Roodt - Eric Rosenthal - Emsie Schoeman - Karel Schoeman - Olive Schreiner - Mongane Wally Serote - Dan Sleigh - Pauline Janet Smith - Jan Spies - Charles F. Stofberg - Davidson Don Tengo Jabavu - Leon van Nierop - Stephen Watson

Amerikaanse skrywers & digters

Verenigde State van Amerika Nelson Algren - Isaac Asimov - Yochai Benkler - Ray Bradbury - Dan Brown - Raymond Buckland - Edgar Rice Burroughs - William S. Burroughs - Joseph A. Citro - Tom Clancy - Charles Davenport - T.S. Eliot - Eugene Fodor - Jonathan Safran Foer - Allen Ginsberg - Robert A. Heinlein - Joseph Heller - Ernest Hemingway - L. Ron Hubbard - Samuel Hynes - Alice James - Henry James - Helen Keller - Jack Kerouac - Stephen King - Louis L'Amour - Jack London - Masiela Lusha - Kathleen McGowan - Vladimir Nabokov - John Norman - Flannery O'Connor - Sylvia Plath - Carl Sandburg - Irving Stone - Alvin Toffler - Mark Twain - Leon Uris - Gore Vidal - Noah Webster - David Wilkerson - Walt Whitman

Belgiese skrywers & digters

België Charles De Coster - Julius de Geyter - Pol De Mont - Michiel de Swaen - Jan Theuninck - Roger H. Schoemans

Britse skrywers & digters

Engeland Peter Ackroyd - Jane Austen - Alice Bailey - William Thomas Beckford - John Betjeman - R. D. Blackmore - Stephen Booth - Edward Bulwer-Lytton - William John Burchell - Charles Dickens - Agatha Christie - Arthur C. Clarke - Daniel Defoe - George Eliot - William Golding - Tim Guest - Thomas Hardy - P. D. James - John Keats - Rudyard Kipling - Doris Lessing - Ada Lovelace - Lord Byron - Christopher Marlowe - John Milton - Patrick Moore - Samuel Pepys - Terry Pratchett - Siegfried Sassoon - William Shakespeare - Mary Shelley - J.R.R. Tolkien - Horace Walpole - Sally Worboyes - William Blake - William Wordsworth

Skotland Robert Burns - Arthur Conan Doyle - A.J. Cronin - Thomas Pringle - Ian Rankin - Walter Scott - Muriel Spark

Wallis Roald Dahl - Dion Fortune

Duitse skrywers & digters

Duitsland Johannes R. Becher - Wilhelm Busch - Johann Wolfgang von Goethe - Broers Grimm - Johann Gottfried von Herder - Theodor Fontane - Georg Forster - Günter Grass - Olga Grjasnowa - Bernhard Grzimek - Ivan Illich - Hanns Johst - Franz Kafka - Wladimir Kaminer - Günther Krupkat - Golo Mann - Thomas Mann - Otfried Preussler - Friedrich Schiller

Franse skrywers & digters

Frankrijk Albert Camus - Simone de Beauvoir - Dominique de Villepin - Marie de France - Guillaume de Machaut - Théodore Hersart de la Villemarqué - Chrétien de Troyes - Denis Diderot - Victor Hugo - Frédéric Mistral - Octave Mirbeau - Sully Prudhomme - Markies de Sade - Jules Verne

Nederlandse skrywers & digters

Nederland Anne Frank - David Hartsema - Harry Mulisch - Multatuli - Hubert Kornelisz. Poot - Johannes van Melle

Meer skrywers…

Tags:

Portaal:BiologiePortaal:ChemiePortaal:FisikaPortaal:GeografiePortaal:GeologiePortaal:GeskiedenisPortaal:KrieketPortaal:MusiekPortaal:RugbyPortaal:SportPortaal:SterrekundePortaal:Vlae en wapens

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Impakte van toerismeWoordeboek van die Afrikaanse TaalToerismeMiljardKoppeltekenKlinkerUnited Democratic FrontBlomBoontjieBrandmondsindroomEkonomie van Suid-AfrikaPeach van PletzenOorkruipersLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGestremdheidSublimasieAnale seksKalenderPseudowetenskapGetalKommunikasieWortelKoedoePinksterLangste woordWhatsAppDistillasieLys van Afrikaanse televisiereekseReg tot ‘n gesonde omgewingHernubare energieMangelontstekingSwart nasionalismeCarles PuigdemontInflasieVermenigvuldigingWynand du ToitFabelBorskankerNatuurlike hulpbronGroot GatZack du PlessisAntoniemTradisionele literatuurLeeuRina HugoLuiperdVulkaanNag van die lang messeWaterbesparing in Suid-AfrikaSenuweestelselPoesSkaakLeah van NiekerkNeerslagSuurstofWinterAnilingusAgtervoegselKaapse florarykWright-broersGalileo GalileiOnomatopeeIndustriële RevolusiePerdebyeToekoms van die AardeKartografieLSnaarinstrumentSatellietfotoKunsmatige intelligensieErektiele disfunksieLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierKrokodilAanpassingskapasiteitLeeudoringstad-spoorwegrampRekeningkunde🡆 More