Pierre De Coubertin

Pierre de Frédy, Baron de Coubertin (Parys, 1 Januarie 1863 - Genève, 2 September 1937), beter bekend as Pierre de Coubertin, was 'n Franse historikus en pedagoog wat bekendheid verwerf het vir die stigter van die moderne Olimpiese Spele.

Hy was ook die tweede voorsitter van die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK).

Baron Pierre de Coubertin
Pierre de Coubertin
Pierre de Coubertin in 1925

2de President van die Internasionale Olimpiese Komitee
Ampstermyn
1896 – 1925
Voorafgegaan deur Demetrius Vikelas
Opgevolg deur Henri de Baillet-Latour
Godefroy de Blonay (waarnemend)

Persoonlike besonderhede
Gebore 1 Januarie 1863
Parys, Frankryk
Sterf 2 September 1937 (op 74)
Genève, Switserland
Pierre De Coubertin
Borsbeeld van Pierre de Coubertin in Baden-Baden

Op sy aandrang word kunswedstryde by die program van die Olimpiese Somerspele van 1912 ingesluit.

In een van sy toesprake, verklaar hy "meedoening is belangriker as om te wen".

Tags:

1 Januarie186319372 SeptemberFrankrykGenèveGeskiedkundigeInternasionale Olimpiese KomiteeOlimpiese SpeleOpvoedkundeParys

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Valiant SwartSekelvin-ghieliemientjieLys van Afrikaanse skrywersMartin Luther King jr.Hamilton WesselsSkoenlapperJan de WetKoöperasiestoriesKultuurVlag van Suid-AfrikaWiskundeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SeksismeBipolêre gemoedsteuringRumatiekAnrich HerbstKankerEmfiseemOnse VaderWewervoëlsVerbondsarkSinoniemVerenigde State van AmerikaVulvaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereInnes en Franna BenadéBosvarkEnkelvoudige sinDaggaIdioomAustraliëHector PietersonSuurstofChris HaniPadtekens in Suid-AfrikaHarry PotterLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameIP-adresKlein-KarooOrganismeAkademiaArgentiniëVoëlSwart menseFanie ViljoenKuberkrakerPersoon (taalkunde)SendelingposisieWikipediaGeslagsgelykheidRekenaarMetaalSosiale mediaBTWMorfologie (taalkunde)AntoniemVerenigde KoninkrykKunsNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaSewe wonders van die wêreldMad BuddiesHerpes simplexPiet ByleveldAfvalbestuurLys van Kaapstad se voorstedeRon Thompson (akteur)Nazi-DuitslandGroenteJohannesburgBukkakeHoenderrasseGeelsugKwaZulu-Natal🡆 More