Onewe Getal

'n Onewe getal is in wiskunde 'n heelgetal wat nie deur twee gedeel kan word nie.

Die heelgetalle wat wel deur twee gedeel kan word, is ewe getalle. Alle heelgetalle is of ewe of onewe getalle. Daar word na die konsep van ewe en onewe getalle verwys as pariteit.

Die onewe getalle is:

..., -7, -5, -3, -1, 1, 3, 5, 7, ... 

Eienskappe

Alle priemgetalle, met die uitsondering van 2, is onewe (anders is dit deur 2 deelbaar en nie 'n priemgetal nie).

Die som van twee onewe getalle is nooit onewe nie, maar 'n ewe getal. Byvoorbeeld:
3 + 9 = 12,
1 + 5 = 6,
159 + 673 = 832.

Die som van 'n ewe en 'n onewe getal is altyd onewe. Byvoorbeeld:
4 + 7 = 11,
28 + 13 = 41,
555 + 128 = 683.

Die produk van twee onewe getalle is ook self weer onewe. Byvoorbeeld:
3 × 7 = 21,
5 × 13 = 65,
127 × 583 = 74041.

Tags:

Ewe getalHeelgetalPariteitWiskunde

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkoolOntbossingBelastingKoos KombuisLetterlike en figuurlike taalgebruikMusiekDiskriminasieEngelsRolprentKlavierVersamelnaamLandbou in Suid-AfrikaBynierKaliforniese KanaaleilandeRamsar-vleilande in Suid-AfrikaSoogdierModeontwerpMantisNylrivierBosvarkAardedagToekoms van die AardeGeelsugRutenium(III)chloriedSuid-Afrikaanse WeermagPeach van PletzenMierleeuAprilAnrich HerbstNemunasHemelvaartsdagSteve HofmeyrPersAfro-AmerikanersLys van musiekinstrumenteLys van politieke partye in Suid-AfrikaMaatskappyFrankrykKlereArmoedeverligtingGeskiedenis van die BoererepubliekeLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameSatellietWebblaaierMensBeenbreuke en ontwrigtingsOogproblemeOligopolieJazzDemokratiese Republiek die KongoSeekoeiBaarmoederHerpes simplexKlimaatsverandering in Suid-AfrikaRobbeneilandRicus NelSlag van BloedrivierVerenigde State van AmerikaJakkalsTafeltennisBeesvleisOnderhandelinge om apartheid te beëindigMuskeljaatkatKunsmisWindkragMuishondSkerpioenBlourokkeHomofoonOos-KaapIsraelRobbie WesselsKrokodilNeologismeVoornaamwoord🡆 More