Oligopolie

Die woord oligopolie kom van die Griekse woord oligoi, wat min beteken, en polein, wat verkoop beteken.

Onder oligopolie word die mark deur 'n paar groot firmas oorheers. Wanneer daar slegs twee firmas in die bedryf is, word dit 'n duopolie genoem. Die produk kan homogeen wees (bv. staal en sement), maar dit is gewoonlik heterogeen (bv. motorvoertuie, sigarette, huishoudelike toestelle, elektroniese toerustig en huishoudelike skoonmaakmiddels). Wanneer die produk homogeen is, word die mark as 'n suiwer oligopolie beskryf, en wanneer die produk heterogeen (of gedifferensieerd) is, word die mark 'n gedifferensieerde oligopolie genoem. Oligopolie is die algemeenste markstruktuur in moderne ekonomieë. Wanneer mense van groot besigheid en van markmag praat, verwys hulle gewoonlik na oligopolieë (eerder as na suiwer monopolieë).

Tags:

EkonomieGrieksMonopolie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkkedisWeer (meteorologie)TatoeëermerkMusiekNedersettingBeaufortskaalHamilton WesselsXenofobieLeeuSeeAfrikaanse taalleerLugbesoedelingMisdaadHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalOutismeNic de JagerMonopolieOntkiemingEskomSuid-Afrikaanse randStresOmtrek, oppervlakte en volumeAkademiaSlag van BloedrivierSatellietfotoSeksueel oordraagbare infeksieAustraliëTweede WêreldoorlogPersoonlikheidKoppeltekenBreingewasSwart nasionalismeWoestynKaapstadPriemgetalBosvarkKrugerwildtuinBelastingUitwerking van klimaatsveranderingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeEnkelvoudige sinGroepsdrukDemokratiese Republiek die KongoVoorvoegselWater (molekuul)Primêre sektor van die ekonomieHennie MaasPoësieJak de PriesterKoolstofBloedsomloopstelselGeweldAfrikaanse TaalmonumentHomofoonRenaissanceTweede Nuwe JaarOrale seksJan CombrinkMieliestronkJan van TonderIndiese OseaanWinterGeldKarakteriseringCSSLeah van NiekerkSuiwelprodukMetaalNierVulkanismeToestand van materieWaar ruwe rotseMiddeloorontstekingNasionaal-Sosialistiese Duitse Arbeidersparty🡆 More