Oktober is die tiende maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae.
<< | Oktober 2023 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 |
8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 |
15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 |
22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 |
29 | 30 | 31 | ||||
Al die dae |
Die naam kom van die Latyn vir octo vir "agste" (dit was oorspronklik die agste maand van die jaar, voor Januarie en Februarie ingevoeg is).
Oktober begin op dieselfde dag van die week as Januarie, behalwe in skrikkeljare waar geen maand op dieselfde dag as Oktober begin nie.
Maande van die jaar |
---|
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Oktober, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.