Moslem: Aanhanger van die Islam-geloof

'n Moslem of Moesliem (Arabies: مُسلِم) is 'n aanhanger van die Islam-geloof.

Die aanduiding kom van die Arabiese woord 'muslim' (مسلم), wat 'iemand wat homself oorgee (aan Allah)' beteken. Die wêreld tel 1,62 miljard Moslems (2009), oftewel 23 persent van die wêreldbevolking en daarmee die tweede belangrikste religie ná die Christendom. 80 tot 90 persent van die Moslems is Soenniete en 10 tot 20 persent Sjiïete. Die Islam is die belangrikste religie in die Midde-Ooste, in die Sahel, aan die Horing van Afrika en in Noord-Afrika. Afrika is die enigste kontinent met 'n Moslemse meerderheid (52,39%). China, die Balkan en Rusland het ook groot persentasies aan Moslembevolking. In Wes-Europa is die Islam die tweede belangrikste godsdiens ná die Christendom met 6 % van die totale bevolking.

Moslems
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron
Moslems in hul tradisionele drag vier Eid-oel-Adha
Totale bevolking: ca. 1,8 miljard (2015)
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Indonesië Indonesië 227 226 404

Vlag van Pakistan Pakistan 197 547 566
Vlag van Indië Indië 189 000 000
Vlag van Bangladesj Bangladesj 148 607 000
Vlag van Nigerië Nigerië 95 316 131
Vlag van Egipte Egipte 87 336 965
Vlag van Iran Iran 81 529 435
Vlag van Turkye Turkye 80 683 525
Vlag van die Volksrepubliek China Volksrepubliek China 50 000 000
Vlag van Algerië Algerië 40 559 749
Vlag van Irak Irak 38 800 190
Vlag van Ethiopië Ethiopië 35 713 657
Vlag van Afghanistan Afghanistan 34 022 437
Vlag van Marokko Marokko 33 646 788
Vlag van Soedan Soedan 30 490 000
Vlag van Jemen Jemen 27 784 498
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 27 143 182
Vlag van Oesbekistan Oesbekistan 26 550 000
Vlag van Maleisië Maleisië 19 237 161
Vlag van Sirië Sirië 18 930 000
Res van die wêreld 287 230 000

Taal: Oorwegend gesproke tale:
ArabiesBengaalsHindiOerdoePandjabiTurksJavaansHausaIndonesiesMaleisFulaPersiesSoendanees • ander inheemse tale van die wêreld

Heilige tale:Arabies

Geloofsoortuiging: Islam:
  • 65–75% Soennitiese Islam
  • 10–13% Sjia-Islam
  • 15–20% nie-denominasionele Islam
  • ~1% Ahmadiyya
  • ~1% Ander Islamitiese tradisies, o.a. Ibadi
Verwante etniese groepe:
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron
Biddende Moslems in Kaïro, skildery deur Jean-Léon Gérôme in 1865

Die grootste Moslemland is Indonesië met 12,7 %, gevolg deur Pakistan (11,0 %), Indië (10,9 %) en Bangladesj (9,2 %). Sowat 20 % van alle Moslems woon in Arabiese lande. In die Midde-Ooste is Turkye en Iran die twee nie-Arabiese lande met die grootste Moslembevolking en in Afrika is Egipte en Nigerië die twee lande met die hoogste Moslembevolking.

Bevolkingstatistiek

Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron 
Moslems oor die wêreld.
Land Moslems % Moslems
2010 Pew-verslag
% van Moslemse wêreldbevolking Moslem-bevolking volgens ander bronne % Moslems volgens ander bronne
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Afghanistan 29 047 000 99,8 1,8
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Algerië 34 780 000 98,2 2,1
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Bangladesj 148 607 000 90,4 9,2
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  China 23 308 000 1,8 1,4 50 000 000 – 100 000 000
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Egipte 80 024 000 94,7 4,9 91%
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Ethiopië 28 721 000 33,8 1,8
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Indië 177 286 000 14,6 10,9 14,6
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Indonesië 204 847 000 88,1 12,7
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Irak 31 108 000 98,9 1,9
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Iran 74 819 000 99,6 4,6
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Jemen 24 023 000 99,0 1,5
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Maleisië 17 139 000 61,4 1,1
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Mali 12 316 000 92,4 0,8
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Marokko 32 381 000 99,9 2,0 99%
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Niger 15 627 000 98,3 1,0
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Nigerië 75 728 000 47,9 4,7
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Oesbekistan 26 833 000 96,5 1,7
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Pakistan 178 097 000 96,4 11,0
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Rusland 16 379 000 11,7 1,0 15%
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Saoedi-Arabië 25 493 000 97,1 1,6
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Senegal 12 333 000 95,9 0,8
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Soedan 30 855 000 71,4 1,9 97,0%
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Sirië 20 895 000 92,8 1,3
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Tanzanië 13 450 000 29,9 0,8 35%
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Tunisië 10 349 000 99,8 0,6
Moslem: Bevolkingstatistiek, Verwysings, Bron  Turkye 74 660 000 98,6 4,6

Verwysings

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Moslem BevolkingstatistiekMoslem VerwysingsMoslem BronMoslem Eksterne skakelsMoslemAfrikaAllahArabiesBalkanChristendomHoring van AfrikaIslamKontinentMidde-OosteNoord-AfrikaRuslandSahelWes-Europa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PeniskankerAngina pectorisDemensieSarah Rose KarrE-posSerafín DengraKomeetMaanStaat PalestinaMangelRugbywêreldbeker 1987Pornografiese akteurEuropese UniePersHorlosieHennie MaasBosluisbytkoorsWeer (meteorologie)AardbewingNazi-DuitslandVersamelnaamKoggelmanderEjakulasieCarike KeuzenkampProstaatkankerNiersteenToorbergKoningLeeuSterrestelselDepressie (gemoedstoestand)Fredi NestWillie EsterhuizenThabo MbekiLStrandbeestLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaSonnestelselAuschwitz-konsentrasiekampTandbederfMaagsweerAfrikaanse WikipediaKoos BekkerKrieketVrouJavaScriptMuskeljaatkatVingerseksLongParysAkira ToriyamaWit-DonderdagZuid-Afrikaansche RepubliekLikkewaanGrasAfrikaanse Hoër SeunskoolTongaanse nasionale rugbyspanAardverwarmingHelm (geboorte)Jacques LootsVlag van AfghanistanBernice WestOnderwys (geskiedenis)EnsiklopedieKunsPG du PlessisSpysverteringstelselSuid-KoreaKonjunktivitisTaalTurkyeDramaGoeie Vrydag🡆 More