Moerdijk

Moerdijk is 'n munisipaliteit en dorp in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, met 'n bevolking van sowat 37 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 184 km².

Moerdijk
Munisipaliteit
Zevenbergen
Zevenbergen
Vlag van Moerdijk
Vlag
Wapen van Moerdijk
Wapen
Ligging van Moerdijk in Noord-Brabant-provinsie
Ligging van Moerdijk in Noord-Brabant-provinsie
Kaart van Moerdijk-munisipaliteit
Kaart van Moerdijk-munisipaliteit
Koördinate: 51°39′N 4°32′O / 51.650°N 4.533°O / 51.650; 4.533 4°32′O / 51.650°N 4.533°O / 51.650; 4.533
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieMoerdijk Noord-Brabant
Stigting1998 (1997)
Regering
 • BurgemeesterAart-Jan Moerkerke (VVD)
Oppervlak
 • Totaal184,03 km2 (71,05 vk. myl)
 • Land159,15 km2 (61,45 vk. myl)
 • Water24,88 km2 (9,61 vk. myl)
Hoogte
0 m (0 ft)
Bevolking
 • Totaal37 314
 • Digtheid234/km2 (610/vk. myl)
 1 Januarie 2022
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
4758–4797
Skakelkodes0168
Bestuurlike sentrumZevenbergen
Webwerfwww.moerdijk.nl/

Die munisipaliteit is in 1997 gestig deur die saamvoeging van die munisipaliteite Fijnaart en Heijningen, Klundert, Standdaarbuiten, Willemstad en Zevenbergen. Die naam was eers Zevenbergen maar is in 1998 verander na Moerdijk.

Die Moerdijk-munisipaliteit lê oos van die Volkerak- en suid van die Hollandsch Diep-waters. Die Dintel- en Mark-riviere vorm die suidelike grens en die A16/E19-snelweg met die spoorlyn Dordrecht–Breda ongeveer die oostelike grens. Die munisipale gebied kom ooreen met die Westhoek-streek en vir 'n deel met die Markiezaat-streek.

Moerdijk is bekend om die Moerdijkbrûe oor die Hollandsch Diep, wat die belangrikste verbinding tussen Noord-Brabant en Zuid-Holland vorm. Die Moerdijk se hawe is die vierde seehawe van Nederland en fokus op volhoubare logistiek en (petro)chemiese en prosesindustrie.

Nedersettings

Stede:

  • Klundert
  • Willemstad
  • Zevenbergen

Dorpe:

  • Fijnaart
  • Heijningen
  • Helwijk
  • Langeweg

  • Moerdijk
  • Noordhoek
  • Standdaarbuiten
  • Zevenbergschen Hoek (grootliks)

Gehuggies:

  • Achterdijk
  • Barlaque
  • Bovensluis
  • De Druif
  • Drie Hoefijzers
    (grootliks)
  • Driehoek
  • Hazeldonk
  • Hoekske

  • Kade
  • Kreek
  • Kwartier
  • Lochtenburg
  • Molendijk
  • Nieuwemolen
  • Noordschans
  • Oranjeoord

  • Oudemolen
  • Pelikaan
  • Roodevaart
  • Strooiendorp
  • Tonnekreek
  • Zevenhuizen
  • Zwingelspaan

Munisipale raad

Verkiesings sedert 2010:

Party Setels
2010 2014 2018 2022
Onafhankelijk Moerdijk 9 9 6 8
VVD 4 4 5 4
Moerdijk Lokaal 4 3
Burger Belangen Moerdijk ¹ 2 1 3
CDA 5 4 4 3
PvdA 3 2 2 2
CU 1 1 1 1
D66 1 1
SP 1 2 1
GL 2 1
Totaal 25 25 25 25

¹ In 2022: Burger Belangen Moerdijk / BBB Bondgenoot.

Naburige munisipaliteite

Goeree-Overflakkee (ZH) Hoeksche Waard (ZH) Dordrecht (ZH)
Moerdijk  Drimmelen
Steenbergen Halderberge Etten-Leur, Breda

Eksterne skakels

Tags:

Moerdijk NedersettingsMoerdijk Munisipale raadMoerdijk Naburige munisipaliteiteMoerdijk Eksterne skakelsMoerdijkNoord-Brabant

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BoontjieKolorektale kankerEk is 'n Afrikaan (toespraak)PankreasEkonomie van Suid-AfrikaTsoenamiArmoedeBek-en-klouseerBreinkaartLionel PetersonVeelvoudige sinHeks van HexrivierFrankrykGrondsoorteWetenskaplike klassifikasieVlag van Suid-AfrikaYstertydperkVerkleinwoordPussy RiotSuurstofRekenaarSprokieRumatiekVaginale kankerPerdebyeGroepsgebiedewetFeminismePresident van Suid-AfrikaSuid-Afrika-WetTransatlantiese slawehandelKewer1913Toestand van materieFiela se kind (rolprent)Geskiedenis van die BoererepubliekeSelfkonsepPornografiese subgenresBorskankerDrakensbergePersoonlikheidLongAanpassingskapasiteitKaaps-Hollandse stylWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaRasionale getalWoordsoortIntensiewe vormInstagramGoudkus (streek)AkuutWesterse filosofieKonsonantMiddeloorontstekingThe CranberriesSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KrugerwildtuinVraag en aanbodHector PietersonSonkragAnglo-BoereoorlogAluminiumMediese diagnoseBrandmondsindroomTermiese geleidingsvermoëMenslike seksuele gedragWoordeskatPlantluisIronieMotorvoertuigGeelsugWerkwoordAkademiaSoweto-opstandProvinsies van Suid-AfrikaWaterpokkiesWillie JoubertMars🡆 More