Meter Per Sekonde

Meter per sekonde is 'n SI afgeleide eenheid van spoed (skalaar) en snelheid (vektor), wat gedefinieer word deur die afstand in meter gedeel deur die tyd in sekonde.

Die simbool word algemeen as m/s en soms as m·s-1 geskryf.

Omrekenings

1 meter per sekonde is gelyk aan:

  • 3,2808 voet per sekonde (afgerond)
  • 2,2369 myl per uur (afgerond)
  • 3,6 km/h (presies)
  • 1 voet per sekonde = 0,3048 meter per sekonde (presies)
  • 1 myl per uur = 0,4471 meter per sekonde (afgerond)
  • 1 km/h = 0,2778 meter per sekonde (afgerond)
Omrekenings van verskillende spoedeenhede
m/s km/h mph knoop vt./s
1 m/s = 1 3,6 2,236936 1,943844 3,280840
1 km/h = 0,277778 1 0,621371 0,539957 0,911344
1 mph = 0,44704 1,609344 1 0,868976 1,466667
1 knoop = 0,514444 1,852 1,150779 1 1,687810
1 vt./s = 0,3048 1,09728 0,681818 0,592484 1

(Die waardes in vet druk is presies.)

Sien ook

Tags:

AfstandMeterSISekondeSkalaarSnelheidSpoedTydVektor

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SinkKunsmatige intelligensieOnderwerp (taalkunde)Konflik (proses)HerfsNiersteenCarles PuigdemontMobutu Sese SekoJo BlackThys die BosveldklongStaalSkuinsstreepWinterMenslike skeletArmoedeAspoestertjieEreksieGroot TrekAnneli van RooyenGeprosesseerde kosMierHomofoonCristiano RonaldoElektroniese of digitale mediaOos-KaapLys van Afrikaanse skrywersKoolstofdioksiedJohannes MeintjesWolkWerkersdagStadGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaDeelwoordLys van Kaapstad se voorstedeIngrid JonkerDroomPersentasieInsekMagsverheffingMahatma GandhiBoer Soek 'n VrouOorstromingNederlandsMielieYslandEmo AdamsDoelwitBoomLettergreepNierDuitsRooibokMiskruierKnopiespinnekopGesonde dieetPrimêre sektor van die ekonomieKangaroeEnsiklopedieBeeldspraakTuisbladKatoenKlereKweekhuiseffekDiskriminasieWaterkringloopDieregeluideTropiese sikloonLys van Afrikaanse digtersGeskiedenis van erotiese afbeeldingsMisdaadVerkleinwoordLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameKlem-in-die-kaakVeearts🡆 More