Metanol: Chemiese verbinding

Metanol ook bekend as metielalkohol (of vroër as houtgees), is 'n chemiese verbinding met die chemiese formule CH3OH.

Dit is die eenvoudigste alkohol en is 'n ligte, vlugtige, vlambare en giftige vloeistof met 'n kenmerkende reuk wat minder skerp en soeter is as dié van etanol. By kamertemperatuur is dit 'n polêre vloeistof wat gebruik kan word as teenvriesmiddel, oplosmiddel, brandstof en 'n middel om etanol ondrinkbaar te maak. Dit word ook gebruik in die vervaardiging van biodiesel deur middel van die transesterifikasieproses.

Eienskappe

Algemeen

Naam Metanol
Struktuurformule van
Struktuurformule van
Metanol: Chemiese verbinding
Chemiese formule CH3OH
Molêre massa 32.04 g/mol
CAS-nommer 67-56-1  
Voorkoms kleurlose vloeistof
Fasegedrag
Smeltpunt 176 K (–97 °C)
Kookpunt 337.8 K (64.7 °C)
Digtheid 0.7918 g/cm³ 
Mengbaarheid water
Oplosbaarheid  
Viskositeit 0.59 mPa·s teen 20 °C 
Henry se konstante 2,04(12) x 10+2 [L/mol.atm] 5400 [K]

Suur-basis eienskappe

pKa ~ +15.5 (H+ van -OH groep)

Veiligheid

Flitspunt 11 °C 
Selfontbrandingspunt 464 °C

Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande.

 
Portaal Metanol: Chemiese verbinding Chemie

Vervaardiging

Die vervaardiging van metanol vereis ‘n katalisator. Van die katalisators is CuO/ZnO/Cr2O3, CuO/ZnO/Al2O3 en CuO/ZnO. Die temperatuur is gewoonlik tussen 200-350 °C en die druk tussen 40 – 250 Atm. Die chemie van die vervaardiging van metanol kan eenvoudig geskryf word as ‘n hidorgenasie van koolstofmonoksied:

    Metanol: Chemiese verbinding 

Maar hierdie eenvoud is bedrieglik. Daar word in die chemiese nywerheid altyd ook CO₂ bygevoeg en oor die rol daarvan is geen ooreenstemming onder navorsers nie. Daar is vier belangrike reaksies:

    Metanol: Chemiese verbinding  CO₂- hidrogenasie
    Metanol: Chemiese verbinding  – watergasreaksie
    Metanol: Chemiese verbinding  – CO – hidrogenasie
    Metanol: Chemiese verbinding  – Boudouard-reaksie

Daar is wetenskaplikes wat dink dat net die CO₂- hidrogenasie tot metanol lei, maar daar is geen ooreenstemming daaroor nie. Die Boudouard-reaksie kan die katalisator vervuil, of -indien dit in die omgekeerde rigting verloop- skoonhou.


Sien ook

Verwysings

Tags:

BiodieselChemiese formuleChemiese verbindingEtanolKamertemperatuurTransesterifikasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TrekarbeidVaginale kankerIdioomGestremdheidBorskankerEienaamWes-KaapMateriaalByvoeglike naamwoordMassaGeloftedagSwangerskapBeeldspraakDroogteInentingSinoniemAnneli van RooyenAtmosfeerRob HersovLys van veltoestandeDemokratiese Republiek die KongoLimfvatstelselWolkNicole StraussTrappe van vergelykingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGeestesteuringNiersteenPersoonlikheidSkaakMane van GalileiAssonansieDirekte en Indirekte redePersoonlike voornaamwoordVormHigiëneSkisofrenieSekondêre sektor van die ekonomieLieweheersbesieFamilie (verwantskap)Periodieke tabelEmfiseemSiya KolisiVoëlBTWNasionale VrouedagKlankverskynselsWerkwoordAsemhalingSikloonLys van Afrikaanse skrywersMosambiekkanaalKunsmatige intelligensieGoudkus (streek)WaatlemoenHartseerSeevlakstygingHomoniemVoedingBosvarkAkuutCarike KeuzenkampLeah van NiekerkSamestellingProstaatkankerKatTydsoneMonumentSan Andreas-breukAfrikanersApostoliese GeloofsbelydenisLongontstekingRefentse MorakeRenteAnrich HerbstViool🡆 More