Metafoor

'n Metafoor (meervoud: metafore) is 'n soort beeldspraak wat gebruik word om iets te noem deur as iets anders daarna te verwys asof dit soortgelyke eienskappe het.

Dit word dus gebruik om 'n beeld in die plek van die eintlike voorstelling te plaas om die ooreenkoms tussen twee voorwerpe te suggereer.

Voorbeelde:

  • "Hart van klip."
  • "Die oseaan van die lewe."
  • "'n wil van staal."
  • "Die skip van die woestyn (Kameel)."
  • "Vlagskip" – grootste, beste, duurste of vinnigste produk in 'n reeks verbruikersgoed.

Verwysings

Tags:

Beeldspraak

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProsaKliniese depressieJan van HunksNG gemeente JansenvilleSikloonWaarheid-en-versoeningskommissieChemiese verbindingMagnetismeKunsDeon MeyerOrale seksWayback MachineMuishondTrekarbeidAngina pectorisLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WielewaalFinale OplossingKoos BekkerLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandAardeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereChristendomNederduitse Gereformeerde KerkSlawernyRekenaarWebblaaierNatuurlike hulpbronRefentse MorakeHoofkarakterKoolhidraatSkildklierPastoorGetalPad na jou hartNaboomPampoentjiesPaarl GimnasiumDigvormWynand StrydomDanie du ToitSwartbewussynsbewegingAfrikaanse woordelys en spelreëlsAnrich HerbstSuikerbekkiesKarakteriseringOntbossingValentynsdagKunsmatige intelligensieDieretuinVerantwoordelikheidGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBynierKlimaatsverandering in AfrikaAmandelFluoorGriekse mitologieSwitserlandSeekoeiAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidLys van chemiese elemente volgens atoomgetalRoossenekalMichael JacksonCutt GlasKunstenaarAnglo-BoereoorlogRolprentGoogleGroepsdrukKrugerwildtuinWet op Bantoe-onderwysWilna SnymanAborsie🡆 More