Lidwoord: 'n woordsoort en dit word saam met 'n selfstandige naamwoord gebruik

Die lidwoord is 'n woordsoort en dit word saam met 'n selfstandige naamwoord gebruik.

'n Lidwoord staan voor 'n selfstandige naamwoord om daaraan bepaaldheid of onbepaaldheid te verleen. Die bekendste twee lidwoorde in Afrikaans is die bepaalde lidwoord die en die onbepaalde lidwoord 'n.

Soorte lidwoorde

  • Die bepaalde lidwoord, bv.
    • Die kind speel in die tuin.
    • Die potlood is myne.

die word 'n bepaalde lidwoord genoem omdat dit na 'n bepaalde kind in 'n bepaalde tuin verwys.

  • Die onbepaalde lidwoord, bv.
    • 'n Man werk in 'n land.
    • 'n Klip het my kop getref.

'n word 'n onbepaalde lidwoord genoem, want daar word nie verwys na 'n spesifieke man, klip of land nie.

As die eerste woord van 'n sin met die onbepaalde lidwoord 'n begin, word 'n met 'n kleinletter geskryf en kry die daaropvolgende woord 'n hoofletter, tensy die daaropvolgende element 'n syfer, getal, kleinletter of simbool is.

Byvoorbeeld 'n Motor is gekaap, maar 'n 4x4 is noodsaaklik vir die tog.

Kyk ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Lidwoord Soorte lidwoordeLidwoord Kyk ookLidwoord BronneLidwoord Eksterne skakelsLidwoordSelfstandige naamwoordWoordsoort

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GordelroosFotosinteseMuishondLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWaterSydneyJuraGeestesteuringHomoniemEreksiePlae van EgipteEerste WêreldoorlogKartografieElandréWoordeboekGroot GatSendelingposisieKoppeltekenIdioomFacebookLetterkundeRasionale getalWêreldwye webVigsJakkalsStokely CarmichaelPornografiese akteurAfrikanersVersamelnaamTransatlantiese slawehandelLys van Afrikaanse televisiereekseHulpwerkwoordSwaweldioksiedChemiese elementGasAlliterasieVaginaMediese diagnoseGreen PornoVerkleinwoordKommunikasieLys van elemente volgens simboolMosambiekkanaalVarkOligopolieRonelda KamferCheslin KolbeVeelvoudige sinVlag van Suid-AfrikaSekondêre sektor van die ekonomieWoestynGoogleKitaarJohannes MeintjesVerbondsarkInnes en Franna BenadéDoelwitGalblaasHartseerReg tot ‘n gesonde omgewingKleurAlkoholismeJagluiperdKlimaatBreinkaartAbstraksie (rekenaarwetenskap)Pussy RiotSosiale mediaHerfsKommunismeBoomslangVerenigde State van AmerikaMane van GalileiLoftus MaraisDiamantMeningsverskil oor aardverwarmingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome🡆 More