Lettergreep: Eenheid van organisasie vir 'n reeks spraakklanke

'n Lettergreep is 'n eenheid van organisasie van spraakklanke.

Dit bestaan gewoonlik uit 'n lettergreepkern (gewoonlik 'n vokaal) met opsionele aanvangs- en eindklanke (gewoonlik konsonante). Lettergrepe word gewoonlik gesien as die fonologiese boublokke van woorde.

Daar word onderskei tussen oop en geslote of toe lettergrepe. 'n Oop lettergreep eindig op 'n vokaal en 'n toe lettergreep eindig op 'n konsonant.

'n Algemene reël vir Afrikaans is dat as daar meer as een vokaalklank in 'n woord is, die woord in soveel letter- of klankgrepe verdeel kan word as wat daar vokaalklanke is.

Voorbeelde

klipperig

    "Klipperig" bestaan uit: klip - pe - rig
    Ons kry twee lettergrepe as ons die twee p-konsonante van mekaar skei, nl: "klip" en "pe."
    Ons kry nog 'n lettergreep as ons die e-vokaal van "pe" en die r-konsonant van "rig" skei.

glashelder

    Ons eerste lettergreep: glas- (geslote lettergreep)
    Ons tweede lettergreep:-hel-(geslote lettergreep)
    Ons derde lettergreep:-der (geslote lettergreep)

verwoestende

    Eerste lettergreep skei by "r" en "w":ver-(geslote lettergreep)
    Tweede lettergreep skei by "s" en "t":-woes-(geslote lettergreep)
    Derde lettergreep skei by "n" en "d": -ten-(geslote lettergreep)
    Vierde lettergreep wat oorbly: -de(oop lettergreep)

Eksterne skakels

Tags:

FonologieVokaalWoord

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NederlandsNazi-saluutMusiekGalblaasFritz WepperOntkiemingNamibiëOrkaan GustavLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameNAVOGuillain-Barré-sindroomGewone tarentaalTikTokGeurmiddelLika BerningLuiperdGNU-lisensie vir vrye dokumentasieToorbergDachshundWes-KaapPornhubChristendomMamelukVerkleurmannetjiePenisLys van ingelyfde NG gemeentesRuslandAfrikaanse taalleerAntarktikaWaldimar PelserAfkortingIdioomVoornaamwoordAswoensdagAkkedisWikiNasiebouGenesisMosambiekLys van Suider-Afrikaanse soogdiereOlifantDinosourusAnglo-BoereoorlogHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSeksuele stimulasieKuberkrakerTolla van der MerweKameelperdOrkney Snork NieAsmaGeelslangAngkor WatInfeksieWayde van NiekerkJagluiperdSteenkoolBaardskeerder-spinnekopMaagsweerChristeneBloutongsiekteVerenigde State van AmerikaNarsistiese persoonlikheidsteuringTropiese sikloonOnse VaderSpelerposisies in rugbyLys van kinderspeletjiesAfrikaanse naguil🡆 More