Sterreteken Leeu

Die Leeu (Lat: Leo) is die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 23 Julie en 22 Augustus gebore is.

Dit is die vyfde teken van die Diereriem.

Sterreteken Leeu
Leeu (Leo)
Sterreteken Leeu
Die astrologiese simbool van die Leeu

Die Leeu is een van die drie vuurtekens en vier vaste tekens. Dis ’n manlike, positiewe, ekstroverte teken en is vergelykbaar met die Aap van die Sjinese Diereriem. Die tradisionele heerser van die Leeu is Son.

Leeus kom volgens die astrologie goed oor die weg met lede van die ander vuurtekens, Ram en Boogskutter, asook met Tweelinge en Weegskale.

Agtergrond

Jou son- of sterreteken het betrekking op die stand van die Son tydens jou geboorte. Astroloë verdeel die Diereriem, die denkbeeldige gordel aan die hemelruim waarlangs die planete beweeg, in twaalf dele: die son- of sterretekens. Die "sterrebeelde" is eintlik die astronomiese konstellasies aan die hemelruim en kom weens die presessie van die nageweningspunte nie meer ooreen met die twaalf tekens wat in die astrologie gebruik word nie.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

22 Augustus23 JulieAstrologieDiereriemWeste

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KindersiektesSoogdierReg tot ‘n gesonde omgewingMusiekNicole StraussSan Andreas-breukSwaweldioksiedKaartGeskiedenis van AfrikaansMynbouNoag se arkEkonomieBevolkingHortologieTrekarbeidWerkloosheidCorioliskragKoorsblaarGeskiedenis van Suid-AfrikaVryheidsmanifesGeestesteuringWhatsAppIdioomRamsar-vleilande in Suid-AfrikaStilleweSeekatToerismeHector PietersonMenstruasieOopbroninhoudVoedselkettingDokterMetafoorNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaMobutu Sese SekoMuskietGewasboerdery in Suid-AfrikaKlimaatElandréKlankverskynselsKalenderGeboorteNierTelkomSkrywerAtmosfeerAborsieVerlede tydKaapstadse waterkrisis 2015-2018Mynbedryf van Suid-AfrikaSoutsuurGeloftedagLys van musiekinstrumenteSportMorfeemMantisPriemfaktorWiki CommonsAtletiekPersoonlikheidEuropaAustraliëTuisbladZack du PlessisSelfvertroueSwaelKonsentrasiekampMasturbasieBeaufortskaalTweede WêreldoorlogSaartjie BaartmanOmgewingsbeheerMalariaBaäl🡆 More