Koopkragpariteit

Koopkragpariteit is 'n ekonomiese teorie wat op die beginsel berus dat die ware wisselkoers tussen twee geldeenhede bepaal kan word deur wat met 'n eenheid van elk van die geldeenhede gekoop kan word.

Koopkragpariteit
Lande volgens Bruto binnelandse produk per capita volgens Koopkragpariteit (KKP) in 2014.

Pariteit bestaan wanneer dieselfde met elke eenheid gekoop kan word. Die ware koopkrag van 'n geldeenheid kan aan baie kommoditeite of produkte gemeet word. 'n Gewilde manier is om te kyk hoeveel MacDonalds se Big Mac-burger in verskeie lande in die inheemse geldeenheid kos. As die burger byvoordeeld twee Amerikaanse dollar kos en 14 Suid-Afrikaanse rand, en die wisselkoers is R7 vir $1, beteken dit daar bestaan koopkragpariteit tussen die Amerikaanse dollar en Suid-Afrikaanse rand volgens die sogenaamde Big Mac-indeks, wat deur die Britse saketydskrif The Economist uitgedink is.

Die teorie wil dit hê dat wisselkoerse moet aanpas om koopkragpariteit te bereik. As 'n burger in Suid-Afrika dus minder as $2 kos, beteken dit die Suid-Afrikaanse rand is te swak en sal vroeër of later moet versterk om nader aan die dollar se waarde te beweeg.

Tags:

EkonomieGeldeenheid

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Menslike seksuele gedragEskomHartversakingJode in Suid-AfrikaIndustriële RevolusieAnale seksLeenwoordSanskritMoedersdagAartappelInflasieVrouEnsiklopedieSuid-Afrikaanse randKunsmatige algemene intelligensieWinterNoordwesVerstedelikingGalileo GalileiJan van TonderWetenskaplike klassifikasieAnneli van RooyenDiskriminasieHindoeïsmeElektrodeGroot-VisrivierGroot DepressieKunselementeSean CombsSwartbewussynsbewegingProstaatkankerAkademiaSekondêre sektor van die ekonomieNadia ValvekensTolla van der MerweLys van nedersettings in Suid-AfrikaEngelsElektrolietBorskankerKlem-in-die-kaakOseaanCorioliskragVraag en aanbodPropagandaJansenvilleLübeckGrootste rampe in Suid-AfrikaHidroëlektrisiteitDaggaBoelieryPerdAfkortingBeëdigde verklaringKlimaatWiskundeTikTokYsbeerGroepsgebiedewetVerkoueSinkPreseminale vloeistofReënGeboorteSwawelLys van elemente volgens simboolBruto binnelandse produkHaasVigsJudaïsmeRivierRugbywêreldbeker 2023PoesBeroerteAkroniemBy3D-rolprentSowjetunie🡆 More