Kletsrym

Kletsrym of rap is 'n musiekstyl wat rym, ritmiese spraak en straattaal insluit.

Dit word uitgevoer of gesing, gewoonlik oor 'n agtergrondmaat of musikale begeleiding. Die komponente van rap sluit in "inhoud" (wat gesê word), "vloei" (ritme, rym), en "aflewering" (kadens, toon). Kletsrym verskil van gesproke-woord-poësie deurdat dit gewoonlik aftyds met musikale begeleiding uitgevoer word. Rap is 'n primêre bestanddeel van Hip-hop musiek wat algemeen met daardie genre geassosieer word; die oorsprong van rap het egter baie jare voor die hip-hop- kultuur gekom.

Kletsrym
Jack Parow tydens 'n optrede.

'n Persoon wat kletsrym beoefen, word 'n kletsrymer of rapper genoem. Die kletsrymer vertel 'n storie of dra 'n gedig op ritmiese wyse voor.

Van die bekendste kletsrymers in Suid-Afrika is Jack Parow, HemelBesem en Die Antwoord.

Kletsrym
Die kletsrymer KRS-One.

Tags:

GenreHip-hopMusiekRitmeRymToonhoogte

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

United Democratic FrontPornografiese subgenresKasterolieWesterse filosofieHibernasieVoortplantingMosambiekLugbesoedelingC.J. LangenhovenSeksuele opwekkingStam (taalkunde)MangelFiksieLys van elemente volgens simboolKeramiekPad na jou hartVryheidsmanifesKoorsblaarCorioliskragRuslandHeuningbyVioolJeugdagCovid-19-pandemieAnglisismeKewerNatuurlike hulpbronSelfmoordKlein-KarooBelastingSeeAfrikanernasionalismeKlereKindermishandelingAkuutJoseph GoebbelsBloemfonteinMobutu Sese SekoSlag van Cuito CuanavaleBundesligaUnie van Suid-AfrikaMeervoudWortelKokaïenMaroela MediaTydHormoonsiektePersentasieDikdermRookgewoonteLewerGordelroosKapitalismeDolfynHartversakingVier temperamenteJeuksiekteCarles PuigdemontVlermuisProstaatklierTweede WêreldoorlogBayer 04 LeverkusenBywoordOrthopteraLys van kinderspeletjiesAarverkalkingKommunismeVrouErns GrundlingLongontstekingLodewyk XVI van FrankrykVoorvoegselKognisieGrondwetAfrikaanse woordelys en spelreëlsVoedselketting🡆 More