Geslag: Biologiese sisteem wat 'n individu se seksuele voortplantingsfunksie bepaal

Baie organismes op aarde word verdeel in twee geslagte wat onderling kombineer vir voortplanting deur middel van geslagsomgang.

Ook ongeslagtelike of aseksuele voortplanting kom voor.

Geslag: Biologiese sisteem wat 'n individu se seksuele voortplantingsfunksie bepaal
Die twee geslagte van die mens, man en vrou.

Die vroulike geslag van ’n organisme word gedefinieer as die geslag met die grootste geslagselle. Skimmels en sommige ander organismes het meer as twee geslagte, maar plante kom ook in pare van twee geslagte voor. Sommige diere, soos sekere soorte akkedisse, kan ook aseksueel voortplant en sommige, soos erdwurms, is hermafrodiete (met eienskappe van albei geslagte).

In die mens word die vroulike geslag gevorm deur XX chromosome, en die manlike geslag deur XY chromosome.

Sien ook

Tags:

GeslagsomgangOrganismeVoortplanting

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Steve BikoOlifantRolprentHelga UysSwawelHoofstadBlaaskankerFranklin D. RooseveltVoëlgriepPornografieLabia (geslagsdele)GautengMondKaliumOrgasmePuberteitRina HugoTrevor NoahSokkerPornografiese akteurWêreld- Ekonomiese ForumMagda van BiljonIdioomPad na jou hartSkoenlapperLys van lande volgens bevolkingMuishondHeelgetalAkademiaEskomAardverwarmingWebblaaierMiddelmisbruikArmoedeverligtingIvan ZimmermannKameelGasPlaasjapieAntisemitismeAalwynDeon MeyerAtoomKomplementêre kleureVlekvrye staalNagapieRassismeGeboorteLeon KrugerRooilipslangInstagramSpringbokkeGeskiedenis van die BoererepubliekeVoegwoordEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaBrongitisAppel (sanger)SkoolBernice WestKaapstadse waterkrisis 2015-2018SonnestelselTekstielNemunasSelfvertroueSlag van BloedrivierJakkalsMagnetismeBloedingLys van Griekse mitologiese figurePerdEkonomieBeaufortskaalIgtiologieHartaanvalRookgewoonteLys van openbare vakansiedae in Suid-Afrika🡆 More