Geelslang: Slangspesie

Die Geelslang (Naja nivea) is 'n slang wat voorkom in die Wes-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat en Oos-Kaap.

Die slang word ook die koperkapel of Kaapse kobra genoem.

Geelslang
Geelslang: Voorkoms, Galery, Sien ook
'n Goudbruin, nagaktiewe individu by die Nossobrivier, Kgalagadi-vredespark
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Naja
Spesie:
N. nivea
Binomiale naam
Naja nivea
(Linnaeus, 1758)
Geelslang: Voorkoms, Galery, Sien ook
      verspreiding
Sinonieme
  • Coluber niveus
    Linnaeus, 1758
  • Vipera (Echidna) flava
    Merrem, 1820
  • Naja nivea
    Boie, 1827
  • Naja gutturalis
    Smith, 1838
  • Naja intermixta
    Duméril, Bibron & Duméril, 1854
  • Naja haje var. capensis
    Jan, 1863
  • Naia flava
    Boulenger, 1887
  • Naja flava
    Sternfeld, 1910
  • Naja nivea
    FitzSimons & Brain, 1958
  • Naja nivea
    Harding & Welch, 1980
  • Naja nivea
    Auerbach, 1987
  • Naja nivea
    Welch, 1994
  • Naja (Uraeus) nivea
    Wallach, 2009

Voorkoms

Die slang se kleur wissel van geel tot geelbruin gevlek met donker kolle, tot donker rooierig bruin. Die punt van die stert is swarterig. Jong slange het 'n donker keelband wat ligter word namate hulle volwasse raak. Die geelslang maak ook sy kop bak wanneer hy bedreig word en sy lengte wissel van 1.2 – 2 m.

Gif

Die gif is senuvergiftend en onmiddellike behandeling is nodig anders sterf die slagoffer weens verlamming en versmoring. 'n Teengif is beskikbaar.

Galery

Sien ook

Bron

Geelslang: Voorkoms, Galery, Sien ook 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Naja nivea

Verwysings

Tags:

Geelslang VoorkomsGeelslang GaleryGeelslang Sien ookGeelslang BronGeelslang VerwysingsGeelslang

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BosvarkLiefdeHoofkarakterTelefoonLuislangeOogproblemeVratPerdSomerBobby AngelAfrikaansKoperGlobaliseringLys van medisinale kruieLyfstraf in skoleLeonardo da VinciHoenderGeldHeupRieldansMetaalHennie MaasNasionale VrouedagSteenkoolAllan BoesakRicus NelHemelvaartAmandelToestand van materieGrondbesoedelingNasionale PartyLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaRenteKakiebosCovid-19-pandemieRobert SobukweInligtingstegnologieDieregeluideYouTube7de LaanFranse RewolusieMiddelmisbruikSinoniemDepressie (gemoedstoestand)Deelstate van die Verenigde State van AmerikaHernubare energieLikkewaanPornografiese akteurSuid-Afrikaanse WeermagAbstraksie (rekenaarwetenskap)PornografieWaterpokkiesMetafoorBelvidere Holy Trinity-kerkSteenkool in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse GrensoorlogGrootste rampe in Suid-AfrikaGrondsoorteVlagterminologieViëtnamNederlandsPeach van PletzenGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKorrupsieRudi ClaaseNiemetaalSuid-Afrikaanse RugbyunieHoutOnderwerp (taalkunde)WaterbesoedelingInflasieJazzKalsiumTrevor ManuelRenaissanceByGroepsgebiedewetAntjie KrogKewer🡆 More