Gaspard Ulliel: Franse rolprentakteur

Gaspard Ulliel (25 November 1984 – 19 Januarie 2022) was 'n Franse rolprentakteur.

Hy het in die laat 1990's en vroeë 2000's in televisierolprente begin verskyn voordat hy as 'n rolprentakteur in Frankryk bekend geword het. Hy het onder meer die titelrol in die rillerrolprent Hannibal Rising vertolk.

Gaspard Ulliel
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gaspard Ulliel

Geboorte 25 November 1984
Boulogne-Billancourt, Parys (Frankryk)
Sterfte 22 Januarie 2022 (op 37)
Nasionaliteit Frans
Beroep(e) Rolprentakteur
Rolprente Paris, je t'aime (2006)
Hannibal Rising (2007)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hy sterf op 19 Januarie 2022 a.g.v. breinbeserings na 'n ski-ongeluk in Savoie, Frankryk.

Filmografie

Rolprente

  • 2003: Strayed
  • 2004: A Very Long Engagement
  • 2004: The Last Day
  • 2006: Paris, je t'aime
  • 2007: Hannibal Rising
  • 2007: Jacquou le croquant
  • 2008: The Sea Wall
  • 2009: Ultimatum
  • 2010: The Princess of Montpensier
  • 2014: Saint Laurent
  • 2016: It's Only the End of the World
  • 2016: The Dancer
  • 2017: 9 Fingers
  • 2018: Eva
  • 2018: To the Ends of the World
  • 2018: One Nation, One King
  • 2019: Sibyl
  • 2022: A Winter's Journey

Televisiereekse

  • 2016: Le journal du Festival
  • 2019: Twice Upon a Time

Televisierolprente

  • 1999: La bascule
  • 2016: Vadim Mister Cool

Video's

  • 1994: Maxine Harvey: Gimme Little Sign
  • 2005: A Year at the Front: Behind the Scenes of 'A Very Long Engagement'

Eksterne skakels

Tags:

Gaspard Ulliel FilmografieGaspard Ulliel Eksterne skakelsGaspard Ulliel19 Januarie1984202225 NovemberFrankryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koekie (rekenaarwetenskap)DinosourusSendelingposisieInsekRugbyGesinsdagDikdermLys van ingelyfde NG gemeentesVier temperamenteLeeuJeugdagKalenderAndré SchwartzEEmily HobhouseLimfvatstelselMaroela MediaLika BerningSatireNaeltjiesWikimedia-stigtingAgter Elke ManVulvaDuitsHoofstadPalmsondagMarsHerpes simplexBakterieOraniaJudaïsmeKoreaanse nasionale rugbyspanBoomSkaakSeksuele penetrasieMarie PentzDuitse maselsMartin BesterPinksterSusan CoetzerSkildklierPtolemeusEstlandEnsiklopedieNazi-DuitslandNierversakingPersoonlikheidKatRugbywêreldbeker 2023PornografieWoordSean CombsKewerOnderwys in Suid-AfrikaLuiperdApartheidKinkhoesAngina pectorisSkarlakenkoorsBarionMaanDagroofvoëlsGewone drolpeerIndustriële RevolusieOntkiemingAkkedisZuid-Afrikaansche RepubliekKnopiespinnekopAuschwitz-konsentrasiekampProstaatkanker🡆 More