Evangelie Volgens Matteus

Die Evangelie volgens Matteus is die eerste evangelie en ook die eerste boek in die Nuwe Testament van die Bybel.

Die Evangelie bring die blye boodskap dat Jesus die beloofde Verlosser is. Met aanhalings uit die Ou Testament word aangetoon dat die Ou Testamentiese beloftes tot vervulling gekom het met die geboorte van Jesus en dat Hy die Christus is, die seun van die lewende God.

Evangelie Volgens Matteus
Matteus en die engel (Rembrandt van Rijn – 1661)

In die Evangelie word die verhaal van Jesus beskryf van sy geboorte tot sy laaste opdrag aan sy dissipels. Dit is egter nie 'n lewensbeskrywing van Jesus nie, maar eerder 'n getuienis oor wat Hy gedoen en geleer het. Die verhaal word afgewissel deur vyf lang uitsprake van Jesus oor die koninkryk van die hemel: die Bergrede, die opdrag aan die twaalf dissipels, die gelykenisse oor die koninkryk, die betekenis van dissipelskap en die koms van die koninkryk.

Eksterne skakels

Tags:

BybelEvangelieGodJesus van NasaretNuwe TestamentOu Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfmoordBarionOraniaMarsBloedvergiftigingNagapieApostoliese GeloofsbelydenisKolonoskopieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalDonker materieSteve BikoMuskeljaatkatGemengde ekonomieGetalKoöperasiestoriesApostoliese GeloofsendingKinderregteGodsdiensIndiëPaddaWikipediaOopbroninhoudPuberteitOos-KaapTierboskatMediaWikiSatireOosters-Ortodokse KerkSkildklierRugbywêreldbeker 1987KewerNierGewone drolpeerOlifantBosluisJodeLys van bekende Suid-AfrikanersGerrie PretoriusLys van Suider-Afrikaanse soogdiereGenesisWit-DonderdagSonnestelselThabo MbekiKoppeltekenFridtjof NansenZack du PlessisVleesbaaiOnse VaderEikelLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAntoniemStaat PalestinaMadison IvyToorbergPlantNatuurlike satelliete van kleinplaneteA.J. ApplegateDigvormSuikersiekteVingerseksKoue OorlogBasisinkomsteBloutongsiekteWoordVlag van BangladesjXhosaHartversakingBernice WestKopieregProvinsies van Suid-AfrikaSelfstandige naamwoord🡆 More